Occuprime Health and Wellness Practice

Occuprime  Health and Wellness Practice Occupational & Primary Health Care
Education and Training Services offered:
Acute health care for everyday illnesses , e.g.

flu, ear ache, sore throat and general aches and pains etc. Chronic disease monitoring, e.g.Hypertension (high blood pressure), DiabetesMellitus (high blood sugar), Asthma etc. Wound care
Injections
Immunizations—Babies, children and adults (vaccines free if on EPI schedule)
2014 Flu vaccinations (now due) as per WHO recommendations (Influvac—H1N1 (Bird flu), H3N2 (Texas strain), Massachusetts/2/2012-like strain)
Life style management (weight, stress, etc.) Woman’s Health—PAP smears, family planning/Contraceptives (free oral and injectable contraceptives if using government supply)
General health assessments
Prescriptions according to Essential Drug Programme (up to schedule 4)
Fees are affordable and structured to accommodate clients not on a medical aid or only on a hospital plan, e.g. domestic workers, gardeners, small business employees. Clients are seen on appointment and fees are strictly cash. Occupational Health Services: Medical screening for placements - pre-employment, periodicals and exit screening. Wellness days for health promotion can be arranged.

10/04/2025

Good evening, everyone. It has been n while since my last post. Time flies when you are busy. Flu vaccines for 2025 are expected at end of April. I have to place an order shortly. Please contact me if you would like to arrange for vaccination. Kind regards, Estelle

Send a message to learn more

04/04/2024

Good morning everyone
It has been a long time since my last communication. Time goes at great speed.
I received 50 units of Vaxigrip Tetra 2024 strains, which is available for administration asap.
Please let me know if you would like to make a booking as from Monday 8 April 2024. Cost R121 for the vaccine and R60 for administration fee. Total R181 cash, or R187 per card payment.
Looking forward to seeing you all.
Have a lovely day.

Send a message to learn more

27/01/2023

Goeie naand almal

Ek sien dat ek lanklaas met julle gesels het op Facebook. 2022 was 'n bedrywige jaar en ek het dus min tyd gehad om op sosiale media te kommunikeer.

Ek vertrou dat julle lamal 'n Geseënde Kersfees gehad het en dat 2023 vir julle voorspoedig sal wees.

Soos julle seker weet was daat etlike sporadiese gevalle van masels aangemeld. Ten einde 'm epidemie te voorkom gaan ons van 6 Februarie tot 31 Maart 2023 bykomende masels vaksinasie uitreike doen.
Hierdie vaksinasies sal onder die Wes Kaap Departement van Gesondheid (WCDoH) se uitreik pogings hanteer word en alle privaat praktyke is gevra om te help in skole wat babas en kinders tussen die ouderdom van 6 maande tot 15 jaar oud plaas.

"Dear private partners

We wish to invite all our partners to assist us with the 2023 Mass Measles Campaign.

What you need to know:
1. When: Campaign will run from 6 Feb - 31 March 2023
2. Who: The Measles Campaign will be conducted as one round of a booster dose for all children from 6 months to under 15 years, overlapping &/ integrated with the HPV Campaign Round 1: 2023."

Die vaksinasies sal gratis aangebied word by die skole tydens die geidentifiseerde uitreik geleenthede.

Graag wil ek julle aanmoedig om hieraan deel te neem. Saam met duisende ouers kan ons verseker dat ons kinders nie ons, hulself en ander kinders aan die siekte blootstel nie.

Kontak my gerus indien julle enige vrae hieroor het.

Lekker naweek vir almal.
xx

29/05/2022

Goeie middag almal

Hoop julle is gesond en geniet die wintersmiddag se lekker reën. Ek is terug van vakansie.
Ek het nog griep vaksiene beskikbaar en wil julla aanmoedig om dit te neem.
Allerhande virusse is aktief in die winter met die nuutste natuuurlik die aap pokke (monkeypox). Voorkoming is altyd beter as genesing en 'n sterk immuunsisteem is ons beste wapen. Tans is daar geen vaksiene teen aap pokke nie en is goeie infeksiebeheer, omgewings en persoonlike higiëne dus noodsaaklik.
Tot weersiens,
Mooi dag vir julle

22/04/2022

Goeie naand almal

My vakansie is om die draai. Vanaf 26 April tot 22 Mei 2022 gaan ek en 'n paar vriende 'n gedeelte van die Camino staptog in Spanje doen.
Maandag 25 April is dus die laaste dag wat julle kan bespreek vir griep inspuitings voordat ek vertrek. Dit is goed om dit nou te neem voordat die Winter in alle erns begin.
Terwyl ek weg is sal ek geen kommunikasie kan ontvang nie en sal eers wanneer terug weer selfoon en rekenaar toegang hê.
Groete tot weersiens
Estelle

10/04/2022

Goeie naand almal
Ek het nog Vaxigrip Tetra griep vaksiene beskikbaar. Ek gaan vanaf 24 April 2022 tot 22 Mei 2022 met vakansie. Daar is dus sowat 10 werksdae oor indien u n afspraak wil maak vir griep vaksinasie of vir 'n ander gesondheidsbehoefte.
Mooi week vir almal. Veilig bly.
xx

18/03/2022

Goeie naand almal
Ek het gister Vaxigrip Tetra 4-strain griepvaksiene ontvang. Tans het ek 140 eenhede beskikbaar. Kontak my asb. indien jy 'n afspraak wil maak vir vaksinasie. Daar moet 'n minimum periode van 14 dae tusen 'n Covid19 vaksien en 'n griepvaksien wees.
Vaxigrip Tetra kan vir persone/babas ouer as 6 maande gegee word. Vir kinders tussn 6 maande en 9 jaar wat nog nie voorheen n griepvaksien ontvang het nie, word 2 doserings, 4-weke uitmekaar aanbeveel.
Geniet die naweek.
Groete

Goeie naand almalGoeie nuus. Die griepvaksiene is eersdaags beskikbaar. Die vrystelling behoort laat hierdie week of vro...
15/03/2022

Goeie naand almal

Goeie nuus. Die griepvaksiene is eersdaags beskikbaar. Die vrystelling behoort laat hierdie week of vroeg volgende week te wees. Laat my asb. weet per e-pos of WhatsApp indien jy wil vaksineer en hoeveel vaksiene ek vir jou kan reserveer. Ek beplan om Vaxigrip Tetra te bestel omdat dit vir babas ook gegee kan word.
Graag wil ek ook my ervaring deel toe ek my 3de Corona virus vaksien gekry het. Ek het 2 doserings J&J vaksiene gehad en ontvang toe vandag 'n SMS wat my verwittig dat ek nou 'n 3de dosering mag ontvang. My 1e J&J vaksien het ek by Paarl Provinsiale Hospitaal ontvang, en my 2de dosering by die Disa saal by Tygerberg Hospitaal. Beide ervaringe was 'n aangename positiwe ervaring met vriendelike bevoegde administratiewe en verpleegpersoneel.
Siende dat ek vandag by MRC n immunisasie kursus gefassiliteer het, besluit ek toe om sommer weer by Disa saal by Tygerberg Hospitaal my 3de dosering te kry. Ek was 15:00 vanmiddag daar en is met groot vriendelikheid en vrolikheid ontvang. Ek was onmiddelik gehelp en was binne 15 minute oppad huistoe.
Ek wil julle dus aanmoedig dat indien julle nog 'n dosering of twee Corona virus vaksien kort, julle met n geruste hart van hierdie diens gebruik kan maak. Hulle is oop vanaf 08:00 tot 15:15.
Dit doen 'n mens se hart goed om te weet dat daar wel nog dinge in ons pragtige land is wat werk, en dat as ons almal ons deel doen, dinge soveel beter kan wees.
Mooi week vir almal.

24/02/2022

Goeie môre almal
Net gou n vinnige nuusbrokkie.
Soos julle weet is daar tans gevalle van Tifoid koors in die meeste provinsies. Ook in die Weskaap. As voorsorg maatreël beveel ek aan dat julle geen water uit die krane drink nie. Kook asb. die kraanwater en laat dit afkoel. Dit is dan veilig om te drink. Sit maar van die water vir die kinders in skooltoe en versprei asb. die boodskap op julle vriende groepies. Corona virus infeksie gee ook diaree as n simptoom, so dit is moeilik om te weet of diaree as gevolg van Covid infeksie of Tifoid infeksie is. 'n Bloedtoets word vir Tifoid koors gedoen en die uislag neem 24 tot 48 uur voor dit bekend is. As jy diaree het, maak Game Poeier aan met 'n 1.5 verdunning (afgekoelde kookwater, en drink gereeld klein hoeveelhede sodat jy nie dehidreer nie. Gaan lees gerus verder oor die ander simptome geassosieer met n Tifoid infeksie.

Veilig wees. Mooi dag.

10/01/2022

Goeie môre almal
Mooiste wense vir 2022. Mag dit vir almal n goeie jaar wees.
Ek is terug by die werk weer beskikbaar vanaf 11 Januarie 2022.
Ek het verlede week weer Covid19 Antigeen rapid toetse in vooraad gekry. Let asb. daarop dat die rapid toetse nie vir reis en hospitalisaise doeleindes aanvaar word nie. Dit is hoofsaaklik vir persoonlike gebruik en n positiewe uitslag behoort met 'n laboratorium PCR toets bevestig te word. Dit gee egter n goeie aanduiding of 'n PCR toets nodig is indien n persoon siek voel of in kontak was met n persoon wat Covid19 het.

Mooi week vir julle.
Groete
Estelle

Address

Everglen, Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Occuprime Health and Wellness Practice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Occuprime Health and Wellness Practice:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram