Joyce Jacobs

Joyce Jacobs Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Joyce Jacobs, Centurion.

With an exstensive track record of success, I lead Individuals, Professionals, Teams, and Organizations to achieve Optimal Health and Greatness through Counseling, Coaching, Master and Mentorship Programs.

Party keer kom die lewe se houe net te vinnig en na aan mekaar. By Joyce Jacobs Ministry NPC help ons mense op die been ...
12/01/2026

Party keer kom die lewe se houe net te vinnig en na aan mekaar. By Joyce Jacobs Ministry NPC help ons mense op die been voor hulle alles verloor sodat die Here hulle nog kragtig kan gebruik.

Anja, ‘n weduwee en enkel Mamma en haar seun Juan, is huidiglik op ‘n slegte plek en sonder enige ondersteunings netwerk of familie. Hulle woon in Roodepoort en Anja se werkplek het mense afgedank agv die ekonomiese situasie. Sy is reeds van September 2025 af werkloos en kan nie meer kers vas hou nie. Op die plek waar hulle hulleself nou bevind,staan hulle ‘n kans om alles te verloor ten spyte van al haar pogings om werk te vind.

Ons wil hulle graag help en vir hulle ‘n Groter Nuwe Lewe bewerk deur Joyce Jacobs Ministry NPC. Hulle het dringend pre-paid krag eenhede nodig en kos. Ook Skryfbehoeftes en benodigdhede vir skool. Anja is ‘n baie knap Admin en Rekeninge Dame met meer as 15 jaar ondervinding in die Motor Industrie. As enige iemand moontlik ‘n posisie beskikbaar het sal ek graag haar CV aanstuur.

Baie dankie vir Maatskappye en Individue wat ons help om ander WERKLIK te help. Dankie dat jy derrnisvol in jou doel as Konings Kind saam met Jesus regeer.

Vrywaring:
Ons is ’n geregistreerde NPO/NPC, volledig goedgekeur en geregistreer by CIPC, SARS en
B-BBEE. Ons verskaf geen kontant of geldelike uitbetalings aan individue nie. Alle hulp word in die vorm van noodsaaklike items voorsien, soos elektrisiteitsbewyse, kruideniersware, medikasie, skoolbenodigdhede, huishoudelike items en ander basiese noodsaaklikhede, volgens die spesifieke behoeftes van die begunstigdes.

Ons finansiële rekords word geoudit, en die organisasie funksioneer onder toesig en regulering van ’n Raad van Direkteure, in ooreenstemming met toepaslike wetgewing en goeie bestuurspraktyke.

Joyce Jacobs Ministry NPC
FNB Check Acc
Acc: 631 578 611 63
POP 0798765880

My Persoonlike Rekening:
Joyce Jacobs
FNB Cheque Acc
Acc: 625 451 438 10
POP : 0798765880

Sit jy nog vas in vakansie? 2026 Lyk my nie gaan wag vir ons om by te kom nie. Hy hardloop klaar teen ‘n spoed!! Vanogge...
12/01/2026

Sit jy nog vas in vakansie? 2026 Lyk my nie gaan wag vir ons om by te kom nie. Hy hardloop klaar teen ‘n spoed!! Vanoggend voel ek nog bietjie “agtergeblewe”, maar ek moes vinnig my vere reg skud!!

Ons voedselvespreiding het na Kersfees tot nou bly aangaan en dis net ‘n wonderwerk van die Here. Ons sukkel op die oomblik met aflewering van kos by die veskillende punte. As iemand dalk kan help, whats-app my asb? Ons het vrywilligers nodig!

Ons is ongelukkig nie naby waar ons laas jaar was met die skryfbehoeftes vir ons kindertjies wat skool nie kan bekostig nie.

Ons HELP regtig en ons staan reg om die werk te doen namens maatskappye en individue wat ons vertrou om ‘n groot verskil te maak.

Maak jou Maatskappy vandag ‘n vennoot van ons Gerigestreerde NPC en Raad; Help ons om werklik ‘n groot verskil te maak. Die voordele vir jou Maatskappy is legio en goeie saad in vrugbare grond bring ‘n gróót en geseënde oes vir jou. Begin hierdie 2026 loop in jou identiteit as ‘n Koningskind wat regeer en bedien saam met Jesus. Jy sal -soos ons ander vennote - jou lewe na die jaar nie herken nie!!

Joyce Jacobs Ministry NPC
FNB Check Acc
Acc: 631 578 611 63
POP 0798765880

My Persoonlike Rekening:
Joyce Jacobs
FNB Cheque Acc
Acc: 625 451 438 10
POP : 0798765880

09/01/2026

Stel jou kind op vir SUKSES!!
Whats App 0798765880 vir afsprake

Medication is not always the answer. Some children needs more than medication. Remedial Therapy helps children move out ...
07/01/2026

Medication is not always the answer. Some children needs more than medication.

Remedial Therapy helps children move out of constant fight-or-flight mode and into a state of balance and calm. Through gentle, body-based support, the therapy helps release stress reflexes the body has been holding onto and restores healthy nervous system regulation.

It is especially helpful for children who are underperforming at school, overly busy or hyperactive, struggling with concentration, zoning out, feeling anxious, overwhelmed, or low in mood.

By bringing the body back into balance, remedial therapy supports emotional regulation, focus, confidence, and overall wellbeing—helping your child function better and reach their full potential.

Book your assessment appointment today and make sure that you and your child have awesome year!

Whats-App 0798765880

This is why our Ministry will always give to them!! Thank you Jesus!!
02/01/2026

This is why our Ministry will always give to them!! Thank you Jesus!!

02/01/2026

Rekening Besonderhede - Ministry
Joyce Jacobs Ministry NPC
FNB Check Acc
Acc: 631 578 611 63
POP 0798765880

My Persoonlike Rekening:
Joyce Jacobs
FNB Cheque Acc
Acc: 625 451 438 10
POP : 0798765880

PROPHETIC DECLARATIONHear the word of the Lord over you today:Though confusion increases and uncertainty thickens across...
31/12/2025

PROPHETIC DECLARATION
Hear the word of the Lord over you today:

Though confusion increases and uncertainty thickens across the nations,
though hearts fail for fear and systems tremble,
the Lord Himself is rising over you.
You will not be hidden in the darkness.
You will not be swallowed by the shadows of this age.

For the Lord is your light and your salvation — whom shall you fear?
(Psalm 27:1)

His presence will distinguish you.
His glory will rest upon you.
What covers the world will not cover you.
Those who sit in darkness will see a great light,
and upon you that light will shine openly.
(Matthew 4:16)

The glory of the Lord will be seen in your life —
not quietly, not privately, but visibly.
Kings will be drawn to the brightness of your rising,
and nations will recognise the work of God upon you.
(Isaiah 58:8; Habakkuk 2:14)

I declare that this season — 5786 / 2026 —
is not a year of survival, but a year of divine enlargement.

Your borders are expanding.
Your capacity is increasing.
Your influence is being extended.
The Lord is stretching you without breaking you,
multiplying you without exhausting you,
and transforming you without destroying who you are.

You will grow upward and outward.
You will be developed, refined, and strengthened.
You will step into new dimensions of purpose and calling.

The path of the righteous shines brighter and brighter until full day.
(Proverbs 4:18)

What was limited will be enlarged.
What was dormant will come alive.
What was ordinary will be transfigured by the glory of God.

This is your appointed season.
Walk in the light.
Carry the glory.

And rise — for the Lord has risen upon you.
So it is declared. So it shall be established.

💧 Begin die nuwe jaar met gesondheid in elke sluk! 💫 Agua é Vida-water, ook in Hennops Park, is nie sommer net gewone wa...
28/12/2025

💧 Begin die nuwe jaar met gesondheid in elke sluk! 💫 Agua é Vida-water, ook in Hennops Park, is nie sommer net gewone water nie — dit word tot die hoogste standaard gesuiwer en verryk om jou liggaam werklik te ondersteun. Deur ’n gevorderde 7-fase suiweringsproses, insluitend omgekeerde osmose en anti-stralings ISO-GRAM filters, word skadelike stowwe soos swaar metale, farmaseutiese reste en ander besoedeling verwyder. Dit verseker skoon, veilige en betroubare drinkwater vir jou en jou gesin.

💦 Maar dit stop nie daar nie — hierdie water word hermineraliseer met 96 noodsaaklike minerale en spoorelemente wat jou liggaam nodig het vir optimale hidrasie, energie en algemene welstand. Met ’n gebalanseerde alkaliese pH help Agua é Vida jou liggaam om water op selvlak op te neem en werklik te benut.

Dit spog ook as die mees bekostigbare water. So so gemaklik en goedkoop. My kinders kies nou water bo koeldrank!

✨ Maak hierdie jaar ’n belegging in jou gesondheid — gee jou liggaam water wat lewe bring, nie net dors les nie. 💙

26/12/2025

Laat ek praat met die persoon wat weet hulle is geroep om mense te help…

Selfs dié wat reeds berading doen, maar moeg is om dit alleen te doen — onbetaald, ongestruktureerd en sonder ondersteuning.

Wat as jy, in plaas daarvan om uit te brand, elke oggend kan wakker word met die wete dat jy opgelei is, gedek is, ondersteun word en werklik ’n inkomste verdien terwyl jy in jou roeping wandel?

Stel jou voor jy het duidelikheid.
’n Bewese en briljante beradingsraamwerk wat bekend is vir groot sukses.

Deurlopende afrigting en supervisie.
En ’n betroubare handelsmerk agter jou naam.

Stel jou voor jy hoef nie meer te raai nie…
maar dat jy gelei, gemoniteer en werklike geleenthede kry om te werk.

Power in Health open 10 stigtersposisies vir ’n Vroeë Vennoot Beradingspraktisyn-lisensie.

Hierdie is nie net ’n kursus nie.
Dit is ’n betaalde geleentheid met opleiding, mentorskap en kliëntverwysings.

Jy ontvang:
• My beradingsmetodologie en -hulpmiddels
• Opleiding en deurlopende afrigting
• ’n Lisensie om onder my handelsmerk te werk
• Prioriteitstoegang tot werksgeleenthede
• En — luister mooi — ’n outomatiese opgradering na die volle franchise wanneer dit bekendgestel word

Jy moet ’n liefde vir mense hê, ’n diep begeerte om mense te help, en hoewel alle kwalifikasies ’n bonus is, is dit nie ’n vereiste nie.

Ons sal die beste kandidate kies soos die Heilige Gees ons lei vir Sy projek.

Ons begin formeel in Februarie, maar posisies word nou reeds verseker en slegs totdat al 10 posisies gevul is.

As jy voel dit roer iets diep binne jou…
As jy weet dit is jou volgende stap en jy dit in 2026 kan doen…

Stuur vir my nou ’n boodskap met “LICENSE” na 0798765880.

Moenie wag tot die deur sluit nie.
Jou toekoms roep jou.

Herman het fase 4 Kanker en is ‘n Staats Pasient. Hy kan nie Morfien gebruik nie en dit is al wat die staat kan gee vir ...
22/12/2025

Herman het fase 4 Kanker en is ‘n Staats Pasient. Hy kan nie Morfien gebruik nie en dit is al wat die staat kan gee vir pyn. Herman het op die oomblik ‘n geweldige lyding. Dokter kan vir hom Deurogesic Plakkers voorskryf wat die pyn en angs onder beheer kan kry maar een week se plakkers kos R2 000. Vir hulle is dit geld wat daar nie is nie.

Magda is sy vrou. Sy het Lymphedema en is hulle enigste broodwinner. Sy werk by die ouetehuis vir ‘n klein slaris en baie lang ure. As sy by die huis kom, krul Herman van die pyn en is baie benoud. So bly sy dan wakker om hom te help. Hulle slaap amper niks. Dan moet sy weer werk. Hulle het ‘n laerskool seun wat hulle ook moet versorg en wat swaar trek aan die pyn in die huis. Vandag is almal op breek punt. Die pyn is oral rof en hoop is baie min.

Moedige mense wat hard werk, regtig staan vir Jesus en hard veg vir lewe, genesing en groei. Is daar dalk iemand wat ons kan help met medikasie vir Herman? Al is dit ook net vir die week? Dis ‘n begin en sal almal al ‘n brekie gee en bietjie hoop. Ek wil hulle so graag help, maar ons fondse is uitgeput.

As jou hart vir Jesus se werk is, help ons asb?

Counselling Practitioner License - Starting Feb 2026You are already helping people.You are counselling, coaching, mentor...
21/12/2025

Counselling Practitioner License - Starting Feb 2026

You are already helping people.
You are counselling, coaching, mentoring, pastoring, teaching, or supporting others — but you are doing it without structure, without support, and without sustainable income. You have a personal relationship with Jesus and want to help people according to the guidelines of scripture.

I am opening an exclusive Founding Practitioner Position for someone who wants a soft, affordable entry into a professional counselling practice — without needing to buy a full franchise or invest millions.

This is not a franchise.
This is a Founding Practitioner License / Early Partner Intake.

What you receive:

• Exclusive Founding Practitioner Status
• Full training and methodology (even if you are not yet qualified)
• Brand-use license
• Access to client referrals
• Ongoing coaching and supervision
• Priority conversion into the formal franchise later (no double payment)

You do not need to be fully qualified yet.
If you are called to help people, we train you.

Investment:

R50,000 once-off

This is a low-risk, supported alternative to:
• R500,000 -R5M franchise models
• R1–5 million start-up practices
• Studying for years without income

Candidate will be selected through interveiws. Payment latest January 2026.
Once filled, this intake closes.

📩 Message “FOUNDING” 0798765880 to apply or request information.

Onthou om jou kratte botteltjies water op te laai by Agua è Vida voor jy ry op vakansie! Dis gemaklik en so gerieflik om...
19/12/2025

Onthou om jou kratte botteltjies water op te laai by Agua è Vida voor jy ry op vakansie! Dis gemaklik en so gerieflik om vinnig in ‘n dors kind se hand te druk. Dit het meer as 96 trace ekemente en minerale in en jy weet dat dit jou gesin se gesondheid bevorder al is dit selfs lekkerder as koeldrank!! Dis die seën wat God vir sy kinders bewerk.

https://aguaevida.co.za/

Address

Centurion

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joyce Jacobs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram