03/02/2026
’n Baie lekker en vervullende oggend by Protea Aftree-oord ☀️
Gehoorsiftings, professionele raad en skoonmaak van gehoorstukke – alles onder een dak.
Dankie vir die warm ontvangs en mooi gesprekke. Julle maak my werk só die moeite werd 🤍
Advanced Hearing
📞 012 111 7272