21/07/2025
📣Een van die mees algemene vrae wat ek kry:
"Wanneer moet my kind die [r]-klank kan sê?" 🤔👶
Die antwoord:
✅ Teen 5 jaar moet jou kind die [r]-klank bemeester het.
Elke kind ontwikkel teen sy/haar eie pas, maar as jy teen 5 jaar nog nie daardie tril [r]-geluid hoor nie, kan dit dalk tyd wees om met 'n Spraak-Taalterapeut te gesels. 👂🎯