Poplapkinder Rokkies

Poplapkinder Rokkies Tailored women's wear
Mother of the bride
Evening wear
Brides maids dresses
Flower girls dresses
Weddings dresses
Women casual wear
Imported Indian clothing

Poplapkinders is om geslimlagte op jong dogtertjies se gesiggies te sit. Met die hand gemaakte feetjie en frozen style rokkies. Self ontwerp om dogtertjies soos presesies te laat voel.

Just loving our New sequence dresses with a removable princess fluffy skirt to take off, after all the formal wedding ph...
28/10/2018

Just loving our New sequence dresses with a removable princess fluffy skirt to take off, after all the formal wedding photographs.

16/02/2018

In the spirit of this month Everli is celebrating everything we love...

We love using 100% Bamboo in our garments.

Why? Bamboo’s thermal regulating nature will keep your little one comfortable while warm in cool weather and cool in warm weather at all time.

Our Isla Dress Romper, Mila Jumper, Haisley Romper and Swaddle Blankets are made 100% Bamboo with a touch of lace.

Ons is die naweek by Randfontein Skou.. Kom kyk ons stal uit by die Geskenke Trommel op veld A. Kom en geniet die dag hi...
04/03/2017

Ons is die naweek by Randfontein Skou.. Kom kyk ons stal uit by die Geskenke Trommel op veld A. Kom en geniet die dag hier ons is oop tot laat.

'n Gelukkige gesiggie met haar prinses rokkie by haar 5jaarige koek en tee oggend..
06/02/2017

'n Gelukkige gesiggie met haar prinses rokkie by haar 5jaarige koek en tee oggend..

Hoe kan jy nie jou werk lief, as jy sulke mooi poppies het as jou modelletjies nie!!    Kom kuier vir ons by Laerskool S...
25/09/2016

Hoe kan jy nie jou werk lief, as jy sulke mooi poppies het as jou modelletjies nie!!

Kom kuier vir ons by Laerskool Swartkop vandag!!

Morning all the little ladies in Centurion Pretoria, come and get your Spring Princess dresses today and tomorrow  Swart...
24/09/2016

Morning all the little ladies in Centurion Pretoria, come and get your Spring Princess dresses today and tomorrow Swartkop's spring festival!!

Dié NISSILEE prag rokkies vir kleine dametjies is opad na die   & Kersmark toe, 17 - 20 Mei, 2,1km skuins oorkant Nampo ...
16/05/2016

Dié NISSILEE prag rokkies vir kleine dametjies is opad na die & Kersmark toe, 17 - 20 Mei, 2,1km skuins oorkant Nampo Noordhek parkering. Kom maak gerus 'n draai!!

Big Big SALE!!! MORE THEN 75% OFF* Pragtige cocktail dresses, jong strooi meisie rokkies, moeder van die bruid en n R50 ...
08/01/2015

Big Big SALE!!! MORE THEN 75% OFF* Pragtige cocktail dresses, jong strooi meisie rokkies, moeder van die bruid en n R50 sale rak. Die grootste geleentheid wat jy nie mag mis loop nie. Kom besoek ons by Moi Gud Butiek Cubview center. Kontak vir meer besonderhede 012 660 9039

11/11/2014
05/09/2014

Gelukkige lente dag* mag elkeen vandag die warm son op jou vel voel. Moi Gud Butiek is op n rol en julle sal ons in die Bruidsgids sien een van die dae. Hou dop!

30/08/2014

Moi-Gud Butiek en Modelle wil graag ons Borge Bedank. Nika Couture, Annika vir die reelings, Royal Elephant Hotel vir Venue, Centurion Akademie Somatologie Student vir Grimering, Professionele Grimeer Kunstenaar, Haarstiliste vir ons haar versorging. Ilona vir Fotos van verrigtinge, Lorraine vir vervoer en hantering van Logistiek. Vandag was n impromto eerste vir Moi-Gud Butiek. Aan al ons modelle julle was sterre, ek waardeer een en elk van julle. Enige beswaar indien ons, aangehegte fotos aanstuur na Bruidsgids Facebook bladsy, wat elke 10 dae n foto oplaai en dit dan verder koppel aan Twitter asook Pinterest."Whow" dit was skitterend! What a Team Spirit

Dames dankie vir al julle samewerking dit waa n sukses by Royal Elephant hotel wedding show. Nuwe fotos van ona mode per...
30/08/2014

Dames dankie vir al julle samewerking dit waa n sukses by Royal Elephant hotel wedding show. Nuwe fotos van ona mode perade. Kom en kyk wat ons het julle moet vinnig maak! Dabkie

Address

Centurion
0158

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Poplapkinder Rokkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Poplapkinder Rokkies:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram