05/11/2025
Best of Ekurhuleni Runner Up- Category Best Optometrist. Hereby i thank all my dedicated and loyal patients for your support, nominating and voting for me. We have done it! 🙌🙏. This is such an honour to be considered in this category and to achieve runner up. 20 plus years in practice are beginning to pay off🙌
Hierdie is ‘n ongelooflike voorreg en eer! Nogmaals dankie vir almal wat my ondersteun en veral vir pasiënte wat in ander provinsies en dorpe woon en nogsteeds vêr ry vir hul oogtoetse. Saam met my span streef ons om net die beste diens moontlik te gee!
Ons as praktyk is ‘n klinies gedrewe praktyk waar oog gesondheid baie hoog aan die prioriteitslys is. Ons is besig om te belê en op te gradeer in nuwer tegnologie om patologie vinniger op te tel en om u oogtoets ervaring uitmuntend en moeiteloos te maak.
So jy hoef nou nie meer te stress dat jy jou oogtoets gaan druip nie🤣🤣🤣🤣
Dankie Anushka Vd Hyde en Morag Webb sonder julle is hierdie prestasie nie moontlik nie!
Aan Ons Hemelse Vader, dankie dankie dankie! Ek kan net getuig van U goedheid en guns!🙏🙏🙏🙏