Mandi Clark Physiotherapy

Mandi Clark Physiotherapy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mandi Clark Physiotherapy, Physical therapist, 48 Voortrekker Street, De Aar.

- Sport injuries & Rehabilitation
- Pre- and Post- op Treatments
- All orthopedic Conditions
-Chest Conditions
-Chronic Pain Conditions
-Muscular or Joint injuries/pain
-Headaches
-Neck and Back Pain
-Arthritis
- Neurological Rehabilitation

20/02/2025
Vandag presies n jaar terug het 'Mandi Clark Physiotherapy' oop gemaak.Dit was nog altyd vir my n langtermyn droom om my...
01/02/2025

Vandag presies n jaar terug het 'Mandi Clark Physiotherapy' oop gemaak.

Dit was nog altyd vir my n langtermyn droom om my eie praktyk oop te maak, maar God het ander planne gehad vir heelwat vroeër. In geloof het ek gesê dat op 1 Februarie 2024 maak ons die praktyk se deure oop (nie in ag geneem dis n random donderdag nie). Daar was n paar struikelblokke wat dit laat lyk het of 1 Februarie nie moontlik gaan wees nie en ek het dit probeer skuif na n later datum toe (wat logies meer sin maak).Vinnig het vrees by my opgekom vir die hele storie,maar God het my heeltyd herinner aan Eph3:20 en dat as Hy so se dan is dit so.

Ons het als reg gekry om 1 Feb oop te maak,familie het deur gery, eerste sessies is geboek ens, al het ek nog n baie belangrike deel gekort waar sonder ek nie kon oop maak nie. 31 Januarie die middag het hierdie laaste belangrike deel in plek geval en nie n sekonde te laat nie en 1 Februarie het alles begin presie soos wat God gesê het.

Daar was nog nie een dag wat ek n te kort gehad het nie en vir dit gaan al die glorie en eer aan Hom!

"For all the promises of God in Him are yes, and in Him Amen, to the glory of God through us"

Ek wil ook net baie dankie se vir elkeen van julle wat elke dag die moeite werd maak.Dankie veral vir De Aar, Britstown en die omliggende dorpe vir julle volgehoue ondersteuning en vertroue wat julle het.

Ek sien uit om vir nog baie jare die pad saam julle te stap en elke dag my beste te gee vir elkeen van julle

Ek sien uit om vir nog baie jare die pad saam julle te stap en elke dag my beste te gee vir elkeen van julle.

Happy Holidays from Mandi Clark Physiotherapy!Wishing you a joyous and peaceful Christmas filled with love, laughter, an...
10/12/2024

Happy Holidays from Mandi Clark Physiotherapy!

Wishing you a joyous and peaceful Christmas filled with love, laughter, and good health.

We're grateful for your continued support throughout the year. Your trust and confidence in our services mean the world to us.

We look forward to helping you reach your health goals in the coming year!

Address

48 Voortrekker Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27832677452

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mandi Clark Physiotherapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Mandi Clark Physiotherapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram