Talitha Berg Support Group

Talitha  Berg   Support Group �ꗥ~ꗥ� 𝐎𝐮𝐫 𝐁𝐞𝐚𝐮𝐭𝐢𝐟𝐮𝐥 𝐁𝐚𝐛𝐲𝐠𝐢𝐫𝐥 𝐅𝐢𝐠𝐡𝐭𝐢𝐧𝐠 𝐜.𝐚.𝐧.𝐜.𝐞.𝐫 �ꗥ~ꗥ�

Liefste Braafste Talitha....Ons steeds met jou.....Jou ouers meeste....JOU MOEDER....DIE MEESTE!!!Ek huil saggies as al ...
16/05/2025

Liefste Braafste Talitha....

Ons steeds met jou.....
Jou ouers meeste....
JOU MOEDER....DIE MEESTE!!!
Ek huil saggies as al haar *memories kyk, videos, fotos, als.!!

Sit ek en dink.....Dink....en jou SMILE gesiggie POP OP!!!....hoe ons jou onthou!!
!!!

Die song is vir jou.....Talitha!!

Jou Mamma, Pappa, en siblings....♡♡♡

En res van ons.....♡♡

Jo-Ann

Provided to YouTube by Warner Music Africa Katrientjie Katryn · Karlien van Jaarsveld Katrientjie Katryn ℗ 2024 Coleske Group (Pty) Ltd Acoustic Guitar: ...

Krediet: Ansa Oosthuizen vir die fotos°♡
30/03/2025

Krediet: Ansa Oosthuizen vir die fotos°♡

25/03/2025

.....klein gebaar van my kant af.♡

mense, Hettie Klopper ...sjoe!
Almal betrokke!
Albert het bedankings gedoen, maar weereens.

DANKIE VIR OOP HARTE EN HANDE die afgelope 3 plus jaar!!

Vandag se preek so mooi, maar Albert se woorde my getref.
En ja Tanja, jy...die was jou ritueel elke dag met Talitha.
Ek is dankbaar vir dit. Jy het kosbaree tye gehad wat jy kan koester!!!!

Uit al die fotos afgelope tyd kan ek skaars noem waar die kleinding NIE geglimlag het nie!!
Sonstraal!!!

Soos ons staan by graf hoor ons die weer en wragtag, n paar druppels!
Vir my persoonlik is dit simbolies....

Jy is...Sal altyd spesiaal bly kleine Talitha!

Weereens, dankie aan almal die afgelope paar jaar.

Groete.

Jo-Ann.

"Die Here het jou beter gemaak. HY het jou geroep.... "Talitha Koemi!" Dogtertjie staan op, nie op aarde nie, maar in di...
25/03/2025

"Die Here het jou beter gemaak. HY het jou geroep.... "Talitha Koemi!" Dogtertjie staan op, nie op aarde nie, maar in die EWIGE HEERLIKHEID!

Rus sag Tali~Muis♡♡♡♡♡
30 Julie 2019 ~ 18 Maart 2025

24/03/2025

Ons sal n *LiveStream link plaas môre vir die wat nie kan bywoon.♡

☆Little Angel's Wings☆A tiny soul, a heart so bright,Left us too soon, in the dark of night.Your laughter echoes, your s...
21/03/2025

☆Little Angel's Wings☆

A tiny soul, a heart so bright,
Left us too soon, in the dark of night.
Your laughter echoes, your smile so wide,
A memory we hold, deep inside.♡

Your little hands, they held ours tight,
Your gentle touch, a loving light.
Though your time was short, your impact grand,
You left an imprint, on this earthly land.☆

We weep for you, dear little one,♡♡♡

For the life you lived, the life undone.
We mourn the memories, we'll never make,
The milestones missed, the heart that aches.

But even in grief, we find a way,
To celebrate your life, each and every day.
We'll hold on to the moments we shared,
And cherish the love, that will forever be spared.♡

Your little angel's wings, they took you home,
Where love and joy, will forever roam.•○°○●☆♡

Though you're no longer here, with us today,
Your memory will live on, in every way.•°♡♡♡°•

°•☆♡ForEver in our heart's TallieMuis♡☆•°

J.

18/03/2025

Dankie vir die Talitha!!!
Jou stemmetjie sal nooit stil raak!

Memories nou wat gekoester sal word klein Prinses!!!

Tanja Berg Pappa....boeties en sussies....Ek het nie woorde.....Die Here alleen weet......Talita...jy is n PRINSES EN N ...
18/03/2025

Tanja Berg Pappa....boeties en sussies....

Ek het nie woorde.....
Die Here alleen weet......

Talita...jy is n PRINSES EN N BRAWE EEN DAARBY!!!

Ek is doodseker jou lewe het BAIE gemotiveer en inspireer!!!

MY kleinste lyf....braafste TallieBoud!

Mag jou hare groei tot op jou boude, en jy huppel ELKE DAG sonder pyn in die Paradys!!!! Klein Prinses!!!

Hugs 4ever.♡♡♡♡♡♡
Jo-Ann

Hallo Almal.....Vandag vra ek vir almal om ASB vir klein Talitha te hou in jul gebede.So ook haar *siblings en haar ouer...
16/03/2025



Hallo Almal.....

Vandag vra ek vir almal om ASB vir klein Talitha te hou in jul gebede.
So ook haar *siblings en haar ouers.♡♡♡

Wonderwerke gebeur, ek bid vir een!

~Jo-Ann

....ons glo steeds vir n wonderwerk!!! Asb!♡♡♡
12/03/2025

....ons glo steeds vir n wonderwerk!!! Asb!♡♡♡

Address

Delmas

Telephone

+27823229648

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Talitha Berg Support Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram