31/03/2026
Kinderinentings speel ’n belangrike rol om kinders teen ernstige siektes te beskerm en help hul immuunstelsel om infeksies beter te beveg.
Dit is ook belangrik om jou kind se groeikaart (Road-to-Health kaart) op datum te hou sodat groei en ontwikkeling gemonitor kan word.
Ons verstaan dat sommige ouers vrae oor inentings het. Jy is altyd welkom om met ons daaroor te gesels - ons help graag met betroubare mediese inligting sodat jy ingeligte besluite vir jou kind kan neem.
📍 Find us at No.1, 4th Street, Delmas
📞 Call us on (013) 665 2147 or 071 659 3212
🔗Book an appointment online - http://bit.ly/4ocgrr2