24/12/2022
Baie dankie vir elke liewe mens wat ons hierdie jaar ondersteun het, vir geselsies en 'n vriendelike waai in die verbygang. Mag elke gesin 'n Geseënde Kerstyd saam met jul geliefdes hê en mag 2023 regtig vir elkeen geluk en goeie gesondheid (nie te goed nie😉) inhou.
Ons sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, maar heropen weer op 27 Desember en dan is dit weer normale besigheidsure soos voorheen. Kersgroete Retha en kie.