12/06/2020
https://stellenboschnews.com/2020/06/10/slimtegnologie-verander-die-werkplek-revolusioner/
Lees asseblief hierdie insiggewende artikel wat die impak van slim tegnologie op werknemers se welstand verduidelik.
Nou dat al hoe meer maatskappye weens die korona-virus ‘n wêreldwye gesondheidskrisis in die gesig staar en ernstig daardeur beïnvloed word, is welstand in die werkplek al hoe meer in die kollig. En aanlyn- en slimtegnologie raak al hoe belangriker as dit kom by die opsporing, diagnosering en be...