Thanks-A-Latte Medical Heroes

Thanks-A-Latte Medical Heroes We are local community members running a campaign to show our appreciation towards the Vaal's medical heroes during the pandemic.

The aim of the campaign is to collect donations to sponsor each worker with a coffee, cookie and a thank you letter.

Die groot Dankie-dag is geskeduleer vir more! Julle dankie-sê gebare gaan uitgedeel word van vroegdag by Emfuleni MediCl...
05/07/2021

Die groot Dankie-dag is geskeduleer vir more! Julle dankie-sê gebare gaan uitgedeel word van vroegdag by Emfuleni MediClinic.

Dankie aan elke liewe persoon wat bygedra het; en spesifiek aan die volgende mense:
Kabouter Kampus Opvoedkundige sentrum vir 220 pragtige dankie-briefies!
Farmhouse Pantry vir die geborgde pakkies koekies!
BREW Coffee STOP. vir die bydrae per koppie en julle vroeg opstaan more!
Derde Kruis Gemeente vir die help met die koordinering en die beheer van die finansies!
Scratch Productions vir die campaign marketing video ens.

Vir elke liewe persoon wat 'n bydrae gemaak het; ons het genoeg om vir elke personeellid ietsie te gee om dankie te sê! Dankie dankie dankie!
(ons post more meer fotos/ videos)

Indien jy n bydrae wil maak om van die mediese personeel in Vanderbijlpark te bedank... Veral tydens die 3e golf.. Is hi...
24/06/2021

Indien jy n bydrae wil maak om van die mediese personeel in Vanderbijlpark te bedank... Veral tydens die 3e golf.. Is hierdie jou laaste kans.
Ons beoog om volgende week koffie te gaan uitdeel.
Daar waar ons nog fondse kort sal cappuccino sakkies gegee word.

R35
Bank: ABSA
Tjekrekening no: 530 580 849
Takkode: 630 237
Ref: ThansALatte

Weereens dankie vir die onbaatsugtige bydrae tot dusver *

15/06/2021

UPDATE: Ons het al genoeg fondse bymekaar gemaak vir 140 mediese werkers!!! Baie dankie vir elkeen wat bygedra het tot dusver... ons beoog om binnekort die koffies & briefies (dankie Kabouter Kampus Opvoedkundige sentrum) te gaan uitdeel - ons sal julle op hoogte hou!

Indien iemand nog 'n mediese werker wil sponsor - veral in hierdie moeilike 3rde golf; hier is die details - -

Bank: ABSA
Tjekrekening no: 530 580 849
Takkode: 630 237

*** SHARE ASB ***

10/05/2021

Wys asb vir ons Vanderbijlpark MediClinic
werknemers dat ons omgee en hulle waardeer.

Jy kan JOU dankie sê deur R35 by te dra; die donasies
sal gebruik word om vir elk 'n koffie; koekie en
'n briefie te gee.

Account Details:
Derde Kruis Gemeente
Absa Cheque: 530 580 849
Branch: 630 237
Reference: ThanksALatte

Dankie vir diegene wat reeds hulle harte oopgemaak het.

Address

Emfuleni

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thanks-A-Latte Medical Heroes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram