n lewe saam God

n lewe saam God kom loop n pad saam ons om uit te vind wie is God. wie is jy . en wat is God se plan met my.

26/01/2023
26/01/2023
26/01/2023
26/01/2023

Goeie more ek het die page begin vir mense soos ek mense wat te lank vas geval is in ons eie dinge en dat ons God agter los. God het ons geskape na sy beeld. Kom ons praat en help mekaar vandag o. weer uit te vind wie is God ons skepper. en wie is ek. Baie van ons het al vergeet wie ons rererg is. ons sal oor onderwerpe gesels en so ook virskulende kerke besoek. so dat u kan sien vandag hoe erenstag is dit om God te ken en te eer. sal live ook met mense en pastoore domenies en so aan gesels. ons sal ook dat mense hulle lewens virhaal virtel.

my doel met die page is dat mense moet besef ons mors ons eie tyd . maar ons mors met God want al die tyd in die wereld is God sin.

ek sal ook op youtube tiktok en waar ek kan videos oplaai.

geseende en veilige dag vir u.

Address

Fochville

Telephone

+27736040559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when n lewe saam God posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram