12/02/2026
Wat kan ek sé, Carla en Aiden. Dit was absoluut besonders om met julle twee te werk. Ek weet die pad wat julle gaan loop is 'n vir altyd pad. Dit was 'n hoendervleis dag met hoendervleis mense. Ek het bitterlik baie liefde in my hart vir julle ❤️