Dr Johanna Botha

Dr Johanna Botha We pride ourselves in delivering quality healthcare and constantly update our practitioners with the

26/12/2025

Ons kamers is oop Saterdag 27 Desember vannaf 09h00 -12h00
Dr Opperman is aan diens

Ons is 10 jaar oud vandag!
15/07/2025

Ons is 10 jaar oud vandag!

13/07/2025

Ons praktyk is 15 Julie 10 jaar oud. Baie dankie aan al ons pasiënte vir ondersteuning deur die jare. Ek en Jocelyn het saam van Pacaltsdorp oorgeskuif waar ek Colin Katzen se praktyk vir 14 jaar hanteer het. Op daardie stadium was my kinders amper klaar met skool en dit was ‘n groot lekkerte om my loopbaan weer vol te hervat. Arina Opperman het 2019 by ons aangesluit. Jocelyn reël vir ons ‘n partytjie Di oggend. ( by ons voordeur)Kom loer in as jy in die omgewing is⭐️

31/10/2024

Ons is in die proses om die webwerf op te gradeer en ek d**k weer oor hoe ek die rol van die Algemene Mediese Praktisyn sien
1
Ek sien ‘n GP as iemand wat kan luister en elke probleem aanspreek.
2. Wat moeite doen om probleme uit te sorteer
3. Iemand wie kan troos en die las kan probeer ligter maak
4. Wie besef dat leefstylveranderinge ‘n leeftyd neem en nie ophou motiveer en troos nie
5. Wie as koördineerder van sy/haar pasiënte se gesondheid skakel met spesialiste / kollegas en mediese fondse
Dit is my wens dat elke pasiënt wat by ons deur instap voel dat hy/ sy ons prioriteit is en dat hul veilig sal voel in ons praktyk.

Naweek van voortgesette onderrig in Sandton
31/08/2024

Naweek van voortgesette onderrig in Sandton

Hierdie skildery van Tannie Cecile hang bo my lessenaar en laat my elke dag bly voel. Baie dankie Tannie Cecile💕
05/07/2024

Hierdie skildery van Tannie Cecile hang bo my lessenaar en laat my elke dag bly voel. Baie dankie Tannie Cecile💕

26/07/2023

Spar Sentrum in Heatherpark is besig met opknappingswerk. Ons ingang verskuif tydelik met ‘n gangetjie wat verby die autobanke en die apteek strek. Ons vra u geduld gedurende die tyd wat hul besig is.

Kontakbesonderhede:Landlyn:0448700374Praktyk cell:0762203047Praktyk mail:info@drjtbotha.co.zaUre:Ma-Vy (08h30-17h00)Sa 0...
31/01/2023

Kontakbesonderhede:
Landlyn:0448700374
Praktyk cell:0762203047
Praktyk mail:info@drjtbotha.co.za

Ure:Ma-Vy (08h30-17h00)
Sa 09h00-12h00

Spreekure Des-JanOns is oop, slegs vakansiedae gesluitVry 16 Des :toeSa 17 Des oop 09h00-12h00Sa 24 Des oop 09h00-12h00M...
15/12/2022

Spreekure Des-Jan
Ons is oop, slegs vakansiedae gesluit
Vry 16 Des :toe
Sa 17 Des oop 09h00-12h00
Sa 24 Des oop 09h00-12h00
Ma26 Des toe
Di 27 Des toe
Wo28 Des -Sa 31 Des weer oop

28/10/2022

Ons spreekkamer is weer oop Saterdae vannaf 09h00 -12h00
Daar was ‘n kort onderbreking terwyl ek op vakansie was, maar alles weer terug na normaal.

05/08/2022

‘n Spesiale vriendin se boodskap :
Probeer om elke dag vir iemand iets goed te doen en maak elke dag iets mooi, dan is jy gelukkig😊

Lees die artikel
06/11/2021

Lees die artikel

Address

Heather Park Spar Centre
George
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27448700374

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Johanna Botha posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Johanna Botha:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category