17/12/2025
Hierdie feestyd onthou ons dié wat vir altyd in ons harte bly. Baie dankie aan ons gemeenskap en aan die families wat ons die geleentheid gegee het om deur die jaar aan hul sy te staan.
Olivier & Vermeulen Begrafnisdienste
-Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk.