Heritage Funeral Services

Heritage Funeral Services We Provide Affordable, Dignified Funeral or Cremation Service to Our Clients.

03/05/2026

Hoe se n mens net dankie...

Woord van dank....
03/05/2026

Woord van dank....

02/05/2026

In Liefdevolle Herinnering John Jooste...

01/05/2026
01/05/2026

Honouring Lives
Serving Families
Preserving Heritage

21/02/2026

In Liefdevolle Herinnering wyle Katrina Jantjies...

21/02/2026

Rus sag Katrina Jantjies...

Beste Familie,Neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie die diens sal kan regstreeks uitsaai nie weens swak netwerkde...
21/02/2026

Beste Familie,

Neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie die diens sal kan regstreeks uitsaai nie weens swak netwerkdekking in die area.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer u begrip.

Byvoorbaat dank

Dit is met diepe hartseer dat ons die heengaan van Katrina Jantjies aankondig.Ons innige meegevoel gaan uit aan die bedr...
19/02/2026

Dit is met diepe hartseer dat ons die heengaan van Katrina Jantjies aankondig.
Ons innige meegevoel gaan uit aan die bedroefde familie en vriende.

Mag God die Jantjies familie versterk, tydens hierdie moeilike tyd.

Dankie vir die vertroue wat u as familie in ons by Heritage Begrafnisdienste het, om van ons dienste gebruik te maak en u geliefde met deernis en waardigheid na haar laaste rusplek te besorg.

Address

3 Mary Kirk Street
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27609375743

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heritage Funeral Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Heritage Funeral Services:

Share