01/04/2026
Asem in… Asem uit… en kom Pilates doen! 🦩
Geniet ‘n oggend van postuur en pret by ons Opedag in Grootbrak.
🗒️ Datum: 11 April, 7:00-12:00
🏁 Plek: Langstraat 65, Grootbrak
❗️ Bespreek Nou: www.balance-pilates.co.za/open-day
Bederfies en pryse geborg deur:
Dailybreadbakeryrsa
The Loft Hair and Beauty
Twee Vissies
Extreme Biltong and Meat Deli 2
The Famiglia
La Chocolaterie Rococo
Rooster & Co
Vanderfax
My Beker Loop Oor
Lyndean's Art and Design Studio
Seemeeu Vis en Chips
Sien julle daar!