04/02/2026
Vandag skyn ons die kollig op velkanker-voorkoming op ☀️
3 slim maniere om velkanker te help voorkom:
1️⃣ Smeer daagliks sonbrandroom (SPF 30+) – selfs op bewolkte dae
2️⃣ Dra ’n hoed soos ons 360Five hoede om jou gesig en nek teen die son te beskerm
3️⃣ Bly soveel moontlik uit die middagson en soek skaduwee
👉 Kom loer vandag nog in by Grootbrak Apteek en maak velbeskerming deel van jou daaglikse roetine. Klein gewoontes vandag = groot verskil môre!