28/04/2026
Versterk jou immuniteit hierdie herfs! ๐
Koejawels is propvol vitamien C, en net een van hierdie lekker vrugte bevat meer as dubbel die daaglikse hoeveelheid wat 'n volwassene nodig het! ๐ช Soos die koeler maande nader kruip, is dit belangrik om jou liggaam se weerstand teen siektes โn hupstoot te gee.
Voel jy grieperig? Maak gerus โn afspraak:
๐ 044 620 2208
๐ข 079 576 8403 (WhatsApp)
๐ 5a Lang St, Bergsig, Groot-Brakrivier