08/04/2026
๐ Ons is โn trotse borg van die Protea Rugby Club! ๐
Kom maak gerus โn โtryโ ๐คฃ by ons waar al jou benodighede en behoeftes deur die pale geskop word โ met vriendelike diens en pryse so goed, dit voel amper soos verniet! ๐
Moenie op die kantlyn bly sit nieโฆ
๐ Kom loer in by ons en sien self wat ons alles kan bied! ๐๐
๐ The Local Choice Apteek Grootbrak Rivier
๐ Die Ou Poskantoor Gebou
๐ Charles Straat, Belhambra Gebou
๐ฒ 044 868 0189 | โ
WhatsApp: 065 536 8772
๐ฉ grootbrak@thelocalchoice.co.za