Mosskem Pharmacy at SPAR

Mosskem Pharmacy at SPAR Jou gesondheids 1ste keuse, vir 'n rede !! Vir Al jou gesondheids dienste onder een dak !! For all your health services under one roof !!

03/04/2026
Neem asseblief kennis van ons Paas naweek tye!Geseรซnde Paasfees๐Ÿ‡๐ŸŒž๐Ÿชบ
02/04/2026

Neem asseblief kennis van ons Paas naweek tye!

Geseรซnde Paasfees๐Ÿ‡๐ŸŒž๐Ÿชบ

Neem asseblief kennis!Die noodnommer is slegs vir na ure oproepe.Die Apteek kan geskakel word by 044 601 6700 gedurende ...
18/03/2026

Neem asseblief kennis!

Die noodnommer is slegs vir na ure oproepe.
Die Apteek kan geskakel word by 044 601 6700 gedurende werks ure.

๐Ÿ’Š๐Ÿฉบ

Today we celebrate World Kidney Day!๐Ÿฉบ๐Ÿ’ŠFor more information visit www.worldkidneyday.org
12/03/2026

Today we celebrate World Kidney Day!๐Ÿฉบ๐Ÿ’Š
For more information visit www.worldkidneyday.org

Son, see en somer!๐ŸŒŠ๐ŸŒž๐ŸŠ๐Ÿปโ€โ™€๏ธKom maak gerus 'n draai om ons oulike strand sakke, hoede en 500ml "stainless" staal bottels wa...
26/01/2026

Son, see en somer!๐ŸŒŠ๐ŸŒž๐ŸŠ๐Ÿปโ€โ™€๏ธ

Kom maak gerus 'n draai om ons oulike strand sakke, hoede en 500ml "stainless" staal bottels wat die water koud hou terwyl die kinders in die see baljaar!

๐Ÿ“ž044 601 6700
๐Ÿ“ง mosskemdisp@gmail.com
๐Ÿ“ฑ082 554 7195

Baie geluk aan ons jare lange personeel lid Marie Botes wat vandag verjaar en 70 word!Wat 'n mylpaal is dit nie!!๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰
20/01/2026

Baie geluk aan ons jare lange personeel lid Marie Botes wat vandag verjaar en 70 word!
Wat 'n mylpaal is dit nie!!๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰

Nuwe stainless steel 500ml bottels in verskeidenheid kleure en oulike sรช goed nou beskikbaar by Mosskem Apteek!Die botte...
20/01/2026

Nuwe stainless steel 500ml bottels in verskeidenheid kleure en oulike sรช goed nou beskikbaar by Mosskem Apteek!
Die bottels kan vloeistof warm of koud hou.

Address

Kompanjie Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosskem Pharmacy at SPAR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Mosskem Pharmacy at SPAR:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram