Kim-Kem Pharmacy

Kim-Kem Pharmacy For fast friendly pharmacy services. We offer a wide range of services! Frequently visit our page for all our specials, promotions and services!

Looking forward in seeing you there!!

🌹❤️🌹❤️🌹❤️🌹The personnel of Kim-Kem Pharmacy wishes all their customers a Happy Valentines Day filled with Love ❣️
13/02/2026

🌹❤️🌹❤️🌹❤️🌹
The personnel of Kim-Kem Pharmacy wishes all their customers a Happy Valentines Day filled with Love ❣️

‼️WEN WEN WEN‼️Staan n kans om weekliks R100 000 te wen wanneer u R100 of meer by Kim-Kem Apteek Kimberley spandeer.💰💰💰💰...
05/02/2026

‼️WEN WEN WEN‼️
Staan n kans om weekliks R100 000 te wen wanneer u R100 of meer by Kim-Kem Apteek Kimberley spandeer.
💰💰💰💰💰
👉Kim-Kem Apteek
👉In samewerking met Alpha Pharm

💥Wen R100 000 weekliks in samewerking met Kim-Kem Apteek, Kimberley en Alpha Pharm💥 Spandeer n minimum van R100 in Aptee...
29/01/2026

💥Wen R100 000 weekliks in samewerking met Kim-Kem Apteek, Kimberley en Alpha Pharm💥 Spandeer n minimum van R100 in Apteek en u kan dalk die volgende wenner wees.💥

‼️Kim-Kem Apteek, Kimberley is deel van hierdie fantastiese kompetisie van Alpha Pharm.‼️ Spandeer R100 of meer op medik...
27/01/2026

‼️Kim-Kem Apteek, Kimberley is deel van hierdie fantastiese kompetisie van Alpha Pharm.‼️ Spandeer R100 of meer op medikasie in apteek en staan n kans om weekliks n R100 000 te wen, elke week, heel jaar.‼️
Verdubbel jou kans om te wen deur van die geselekteerde items te koop. Vir meer inligting, besoek gerus Kim-Kem Apteek.‼️

🔥Kim-Kem Kimberley se personeel wil net vir al hulle kliente n Voorspoedige 2026 toewens. Baie dankie vir al die onderst...
21/01/2026

🔥Kim-Kem Kimberley se personeel wil net vir al hulle kliente n Voorspoedige 2026 toewens. Baie dankie vir al die ondersteuning en ons sien uit om weer van diens te wees vir julle vir die jaar wat voorlê.🔥

⚡️All the personnel at Kim-Kem Pharmacy, Kimberley want to wish all their clients a safe and happy festive season.⚡️
17/12/2025

⚡️All the personnel at Kim-Kem Pharmacy, Kimberley want to wish all their clients a safe and happy festive season.⚡️

21/11/2025

💜Kim-Kem Pharmacy supports GBV day💜

💊Besoek Kim-Kem Apteek, Kimberley vir enige van u medisinale benodighede. 🌞Somer is hier, onthou daai sonskerm. 🩺Kliniek...
13/11/2025

💊Besoek Kim-Kem Apteek, Kimberley vir enige van u medisinale benodighede. 🌞Somer is hier, onthou daai sonskerm. 🩺Kliniek suster ook beskikbaar.

🎀Kim-Kem Apteek, Kimberley het vandag, 14 Oktober, n GRATIS Bors Kanker Bewusmakings dag vanaf 10h00 tot 13h00.🎀 Ons vra...
14/10/2025

🎀Kim-Kem Apteek, Kimberley het vandag, 14 Oktober, n GRATIS Bors Kanker Bewusmakings dag vanaf 10h00 tot 13h00.🎀 Ons vra dat alles dames asb, indien moontlik, sal kom inloer vir meer inligting🎀

🌞Die somer is oppad en ons moet ons vel teen die son beskerm. 🌞Besoek Kim-Kem Apteek,Kimberley vir n wye reeks sonskermr...
13/10/2025

🌞Die somer is oppad en ons moet ons vel teen die son beskerm. 🌞Besoek Kim-Kem Apteek,Kimberley vir n wye reeks sonskermrome wat beskikbaar is vir u behoefte.🌞

‼️POS BESKIKBAAR‼️
23/09/2025

‼️POS BESKIKBAAR‼️

17/09/2025

Address

Monument Superspar Sentrum/Centre
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 13:00
17:00 - 20:00

Telephone

+27538333004

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kim-Kem Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kim-Kem Pharmacy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram