03/05/2017
TEGREEN 97 (Selvernuwing)
Studies het gewys dat Tegreen 97 die beste green tea aanvulling op die mark is.
Gelys in die PDR boek van dokters.
Een van die mees potente antioksidant aanvullings op die mark met n 97% polyphenol inhoud, waarvan 75% catechins is.
1 kapsule = 7 koppies green tea
99.5% kafeienvry
Navorsing het gewys dat 14 koppies green tea per dag = 5 jaar langer leeftyd
65% catechins wat n potent anti-oksidant is, waarvan 35% EGCG(Epigalocatechin gallate) is.
100 x sterker as vit.C
25 x sterker as vit. E
Detox jou liggaam van binne en beskerm elke sel in jou liggaam.
Verhoog energievlakke, help met chronic fatique syndrome.
Nuskin verbou sy eie groen tee en het daarom volle beheer oor die kwaliteit en suiwerheid en kan
ons elke kapsule toets.
GEWIGSVERLIES
Natuurlike fat burner - benodig 4-6 kapsules p.d.
Studie wys jy het n minimum van 270 mg EGCG nodig om gewig te verloor = 4 kapsules
Drink 2 kapsules oggend en aand, en kan na 2 weke omtrent 2kg verloor, mits jy gesond eet.
Verhoog jou metabolisme
Dit stop die beweging van glukose in vet selle
Tegreen verbrand 70 kaloriee in 1 dag en tot 20 kg per jaar.
ALLERGIEE
Die hoe EGCG verlig allergiee.
KANKER
Help met die newe-effekte van chemo en bestraling.
Help met selvernuwing.
Beskerm teen velkanker en borskanker.
PROSTAATKANKER
Die PROSTATE CANCER RESEARCH INSTITUTE se dat Tegreen 97 bevat hoe vlakke EGCG
en EGC en dat hulle daarom voorstel dat n persoon 1 kapsule 3 keer p.d. gebruik met aktiewe
prostaatkanker en 1 kapsule p.d. vir voorkoming teen prostaatkanker.
HART
Verlaag die slegte cholesterolvlakke.
Selfs na n hartaanval keer dit dat selle doodgaan en bevorder hartselle se herstel.
ARTHRITIS
Dit blok die ensiem wat die weefsel in die gewrigte vernietig.
VOEDSELVERGIFTIGING
Dit vernietig die bakteriee wat voedselvergiftiging veroorsaak, asook die gifstowwe wat deur die
bakteriee vrygestel word.
DIABETE
Balanseer bloedsuikervlakke
Verlaag hoe bloedsuikervlakke.
Help met insulienweerstandigheid.
BENE
Beskerm teen osteoporosis deur die beendigtheid te beskerm.
PARKINSON'S
Voorkom selskade in die brein.
LEWER
Vernietig gevaarlike vry-radikale in die vetselle van die lewer.
VERKOUE EN GRIEP
100 x sterker as vit.C
OOR INFEKSIE
Vat n oorstokkie, dip dit in tegreen ekstrak en maak oortjie daarmee skoon.
ALZHEIMER'S
Boost die geheue
Een persoon het na 6 weke n verbetering gesien.
HOE BLOEDDRUK
Dit beheer die hormoon angiotensin (Bloeddrukmedikasie onderdruk ook die hormoon)
IMMUNITEIT
Tegreen het volop Polyphenols (anti-oksidante) en Flavenoids wat jou immuunstelsel boost en jou
beskerm teen infeksies.
TANDE
Vernietig bakteriee en virusse wat tandsiektes veroorsaak.
Vernietig ook die bakteriee wat slegte asem veroorsaak.
HIV
Die EGCG STOP die virus om te bind aan gesonde selle en om te versprei.
STRES
L-theanine, n aminosuur, help om stres en angs te verlig
ASMA
Theophylline ontspan die spier wat die brongiale vate ondersteun en verminder so n asma aanval.
HERPES
Verbeter die effektiwiteit van die interferon behandeling.
AKNEE
Meng die ekstrak van 1 tegreen met marine mud en sit op vel
Drink elke dag ten minste 1 kapsule.
VELSTUDIES
Verklein poriee na 12 maande
Verhoog skin evenness
Minder sigbare klein bloedvate op die veloppervlak na 6 en 12 maande.
Verminderde sonskade na 6 maande.
TRU FACE ESSENCE ULTRA
Bevat Tegreen, want die antioksidant beskerm vernuwe selle en proteiene van die ve.
MAAGONGESTELDHEID
Drink dadelik 2 tegreen"s
GOEIE NAGRUS
As ek 2 tegreens saans drink slaap ek baie lekker.