01/05/2026
Baie mense d**k kinders “speel net”… maar elke beweging bou aan iets groter 💛
By On The Move Kinetics werk ons aan:
✔️ Groot motoriese vaardighede
✔️ Koördinasie en balans
✔️ Spierkrag en liggaamsbeheer
✔️ Selfvertroue en konsentrasie
✔️ En nog soveel meer
Hierdie vaardighede help nie net met sport nie, maar ook met skoolgereedheid en alledaagse take ✏️
🌱 Sterk fondasies begin by beweging
Stuur gerus vir my ’n boodskap as jy meer wil weet of jou kind wil inskryf 🤸♂️