Panorama Retirement Estates

Panorama Retirement Estates Welcome to Panorama Estate, where a vibrant and fulfilling retirement lifestyle awaits you.

Our Retirement Estate is designed with a singular focus – to empower individuals like you to embrace independence and autonomy during this exciting chapter of life

26/04/2026
Panorama Breakfast Buffet every Friday
17/04/2026

Panorama Breakfast Buffet every Friday

Panorama Landgoed  bedank AfriForum Buurtwag🌿Ten spyte van die reën wat vandag sag oor ons val, is daar steeds mense wat...
14/04/2026

Panorama Landgoed bedank AfriForum Buurtwag🌿

Ten spyte van die reën wat vandag sag oor ons val, is daar steeds mense wat hul moue oprol en met omgee en toewyding ’n verskil maak. 💚

’n Hartlike dankie aan ons wonderlike Buurtwag, AfriForum, wat vandag die area rondom Panorama skoonmaak en netjies hou. Julle harde werk en bereidwilligheid om diens te lewer, selfs in minder gunstige weer, spreek boekdele van julle omgee vir ons gemeenskap.

Spesiale dank aan Jannie van der Merwe vir sy leiding en die span wat saam met hom hierdie inisiatief dryf – julle is ware bates vir Panorama. 👏

Dit is dade soos hierdie wat wys: saam bou ons nie net ’n buurt nie, maar ’n gemeenskap vol trots, respek en samehorigheid.

Baie dankie – ons waardeer julle opreg! 🌟

Lynette Beer inspireer inwoners van Panorama Landgoed 🌿Soms voel die lewe bros, gebreek, hard en uitdagend… maar deur al...
11/04/2026

Lynette Beer inspireer inwoners van Panorama Landgoed 🌿

Soms voel die lewe bros, gebreek, hard en uitdagend… maar deur alles bly die waarheid staan:
“Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet.” – Romeine 8:28 ✨

Tydens Lynette Beer se besonderse oggend op 10 April in die Protea is ons weer diep herinner – jy is nóóit alleen nie. 💛

Die lang ry gaste by die boektafel het getuig van harte wat geraak is, stories wat gedeel is, en hoop wat nuut gebore is. Dit was werklik ’n oggend van inspirasie, genesing en geloof.

Baie dankie aan elke inwoner en gas wat deel was van hierdie kosbare oomblik. 🌸

31/03/2026

📢 GEBORG | ▶️ KYK – Hoe word ’n Springbok ook ’n sakekampioen?

Wahl Bartmann van Fidelity Security vertel hoe ’n klein familiebesigheid met net twee wagte gegroei het tot Suid-Afrika se grootste sekuriteitsmaatskappy.

➡️ Moenie die jongste episode van VIA TV se , met trots geborg deur Capitec, misloop nie!

👉 Klik hier om te kyk: https://brnw.ch/21x1cex

Address

Robert Broom Drive, Rangeview
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:15 - 16:15
Tuesday 07:15 - 16:15
Wednesday 07:15 - 16:15
Thursday 07:15 - 16:15
Friday 07:15 - 16:15

Telephone

+27119541077

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Panorama Retirement Estates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share