Pharmacy at Spar Ladismith

Pharmacy at Spar Ladismith Diens met 'n glimlag

Ons verwelkom graag verskeie dames en mans parfuum van Yardley of London op ons rakke!  Dis net betyds vir Moedersdag!
04/05/2026

Ons verwelkom graag verskeie dames en mans parfuum van Yardley of London op ons rakke! Dis net betyds vir Moedersdag!

"Die lewe kom nie met 'n handleiding nie,  dit kom met 'n Ma".  Ons vier Moedersdag op 10 Mei 2026.  Kom loer in na die ...
02/05/2026

"Die lewe kom nie met 'n handleiding nie, dit kom met 'n Ma". Ons vier Moedersdag op 10 Mei 2026. Kom loer in na die groot verskeidenheid geskenkies vir Mamma.

"Die lewe kom nie met 'n handleiding nie,  dit kom met 'n Ma".  Ons vier Moedersdag op 10 Mei 2026.  Kom loer in na die ...
30/04/2026

"Die lewe kom nie met 'n handleiding nie, dit kom met 'n Ma". Ons vier Moedersdag op 10 Mei 2026. Kom loer in na die groot verskeidenheid geskenkies vir Mamma.

29/04/2026
Spesiale aanbieding op 'n groot verskeidenheid produkte begin vandag en is geldig tot 21 Mei 2026!   Moenie dat die koue...
24/04/2026

Spesiale aanbieding op 'n groot verskeidenheid produkte begin vandag en is geldig tot 21 Mei 2026! Moenie dat die koue jou onkant vang nie! Ons is hier vir jou!

23/04/2026
Pas gearriveer.  Egte leersakke,  leer en lap kombinasies en lapsakke.  Kom loer gerus in!
23/04/2026

Pas gearriveer. Egte leersakke, leer en lap kombinasies en lapsakke. Kom loer gerus in!

Kom loer gerus in!
22/04/2026

Kom loer gerus in!

Ons verwelkom graag Annique Rooibos,  Earth Sap en Hannon op ons rakke.  Kom loer gerus in!
16/04/2026

Ons verwelkom graag Annique Rooibos, Earth Sap en Hannon op ons rakke. Kom loer gerus in!

PHREAKY PHRIDAY!Vandag is Phreaky Phriday in die apteek!  Groot besparings op Berocca Boost en Spar Kids Vitamin.   Boos...
10/04/2026

PHREAKY PHRIDAY!
Vandag is Phreaky Phriday in die apteek! Groot besparings op Berocca Boost en Spar Kids Vitamin. Boost jou sisteem voor die winter kom. Kom loer in! Aanbod slegs geldig vir vandag!

Address

Van Riebeeck Street
Ladismith
6655

Telephone

+27722207597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pharmacy at Spar Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Pharmacy at Spar Ladismith:

Share