Destiny Home Care

Destiny Home Care Private home care of elderly and terminally ill patients. Also day care fasillity.

Elderly and Terminal ill patient care as well as Day care. 24 Hour professional nursing care.

06/10/2021
Heila Bekker 082 464 9839
29/09/2021

Heila Bekker 082 464 9839

Baie geluk ouma Marie, hoop ouma het 'n spesiale dag.😘
22/09/2021

Baie geluk ouma Marie, hoop ouma het 'n spesiale dag.😘

Ouma Lalie, baie geluk met die verjaardag môre, sy d**k sy is 85😀. Ons eet sommer vandag al koek.
10/09/2021

Ouma Lalie, baie geluk met die verjaardag môre, sy d**k sy is 85😀. Ons eet sommer vandag al koek.

09/08/2021

Vannaand wil ek dankie sê. Here dankie vir goeie mense wat u op my pad gebring het. Omgee mense. Gee mense. Hoe sal ek ooit genoeg kan dankie sê vir elke oop hart en hand. Toe die krisis ons onverwags tref het mense net begin aandra sonder dat ek gevra het. Here ek het nog nooit so iets beleef nie. Maskers, oorjasse, oorskoene, duisende rande se medikasie, nebulizers, suurstof masjiene, kos, nageregte, klaargemaakte etes, ontbyt, Here dit is net te veel om op te noem. Vannaand nog 2 oproepe gehad van mense wat net wil weet vir watter dag hulle moet kos bring. Ons het iemand gereël om in te staan met etes maar dit is nie eens nodig nie so baie kos is daar. Ds Christo wat toevallig verby ry toe die 1e pasiënte oorgeplaas is hospitaal toe, net gestop, geen vra gevra nie en begin help. Here, dankie dat u elkeen van hierdie mense op my pad gebring het. Ek prys die naam van die Een wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in alle ewigheid. Amen

Baie geluk ouma Hillary.
27/07/2021

Baie geluk ouma Hillary.

30/05/2021

Ons wil nie graag ons deure sluit vir besoekers nie aangesien die impak op die bejaardes se geestestoestand te veel is, ons is egter genoodsaak om ons besoekure te verkort en slegs direkte familie toe te laat. Ons vra ook dat slegs een persoon per bejaarde besoek sal aflê. Gee asb ekstra aandag aan sanitering van hande en skoene by die hek. Dankie dat almal verstaan. Destiny groete.

Baie geluk ouma Heila Brooks. 76 vandag.
06/03/2021

Baie geluk ouma Heila Brooks. 76 vandag.

Baie geluk ouma Stienie.
09/02/2021

Baie geluk ouma Stienie.

Baie geluk ouma Marie, 88 vandag
17/01/2021

Baie geluk ouma Marie, 88 vandag

Baie geluk ouma Hakie, 82 vandag.
14/01/2021

Baie geluk ouma Hakie, 82 vandag.

Ou Muriel, báie geluk met ouma se 99ste verjaardag. Dankie vir alles wat ons by ouma kan leer.
30/12/2020

Ou Muriel, báie geluk met ouma se 99ste verjaardag. Dankie vir alles wat ons by ouma kan leer.

Address

Ranonkel Str 669
Marble Hall
0450

Telephone

+27824649839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Destiny Home Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Destiny Home Care:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category