Mariza Olivier - Trauma Konsultant

Mariza Olivier - Trauma Konsultant Trauma Consultant

BELê IN JOU VERHOUDING. Mariza Olivier Privaat Praktyk bied n Spesiale “Valentyns Maand” afslag op Verhoudings konsultas...
14/02/2023

BELê IN JOU VERHOUDING.
Mariza Olivier Privaat Praktyk bied n Spesiale “Valentyns Maand” afslag op Verhoudings konsultasies. Vyf (5) sessies van 90 minute elk.
• Huweliks verryking,
• Analisering van jou verhouding – individuele sessies x2,
• Hoe verskil ons temperamente,
• Kom ons gesels op ‘n volwasse manier met mekaar,
• Wat is die invloed van ons versorgers op ons huidige gedrag.
DOEN JOU DEEL.

WARE VRIENDSKAPWat is die verskil tussen gewone en ware vriende:‘n Gewone vriend het jou nog nooit hoor huil nie.‘n Ware...
06/02/2023

WARE VRIENDSKAP
Wat is die verskil tussen gewone en ware vriende:
‘n Gewone vriend het jou nog nooit hoor huil nie.
‘n Ware vriend se skouers is deurweek van jou trane.
‘n Gewone vriend sal met jou gesels oor jou probleme.
‘n Ware vriend help jou om oplossings te vind vir jou probleme.
‘n Gewone vriend wonder oor jou verlede.
‘n Ware vriend weet genoeg om jou te kan afpers.
‘n Gewone vriend d**k ‘n argument beteken die einde van ‘n vriendskap.
‘n Ware vriend weet dat goeie vriendskappe gebou is op argumente.
‘n Gewone vriend verwag dat jy altyd tyd moet hê vir hom/haar.
‘n Ware vriend het altyd tyd vir jou!

WARE VRIENDSKAPWat is die verskil tussen gewone en ware vriende?‘n Gewone vriend sal by jou staan as jy reg is.‘n Ware v...
06/02/2023

WARE VRIENDSKAP
Wat is die verskil tussen gewone en ware vriende?
‘n Gewone vriend sal by jou staan as jy reg is.
‘n Ware vriend sal by jou staan selfs al is jy verkeerd.
‘n Gewone vriend sal jou allereers vertel wat is fout in sy lewe.
‘n Ware vriend vra altyd eers of alles goed gaan in jou lewe.
‘n Gewone vriend d**k jy kla oor ‘n nuwe probleem in jou lewe.
‘n Ware vriend sal vir jou sê: “Jy kla al nou so lank hieroor, dis tyd om iets daaraan te doen!”

04/11/2022
28/09/2022
12/09/2022

Instagram.com/psic24h
A disidrose também está relacionada a problemas emocionais. Sendo assim, é comum aparecer quando a pessoa está vivendo momentos de muito estresse e/ou ansiedade.

Possíveis causas:
As causas são desconhecidas, mas parecem ser correlacionadas com os períodos de ansiedade, estresse e frustração nas pessoas que não exteriorizam suas emoções. Pessoas que têm dificuldade em relaxar mesmo fora dos períodos problemáticos.
Estresse constante ou momentos seguidos de raiva e personalidade obsessiva-compulsiva costumam desencadear os sintomas da doença.
Sintoma:
Pequenas bolhas que podem surgir nas mãos ou pés, espalhando-se pelas suas extremidades;
Bolhas individuais que se juntam e formam uma só;
Bolhas difíceis de romper e que coçam constantemente.

É importante procurar um dermatologista e um Psicólogo, o tratamento apenas com medicamentos (pomadas) podem não ser suficientes sem terapia.

07/09/2022

My trauma made me traumatized…

25/07/2022

Have a fantastic week ahead

Address

96 Lilian Ngoyi, Kanonkop
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Friday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mariza Olivier - Trauma Konsultant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram