10/11/2025
Onthou Wie Jy Is
Jy is nie net βn dreamer nie β jy is βn doener.
Jy het nie sommer βn award gekry nieβ¦
Jy het dit gewen omdat jy gekies het om op te staan, aan te hou en nooit op te gee nie! πͺ
Elke klein stap wat jy neem, bou βn groot getuienis.
God het βn plan vir jou wat groter is as wat jy nou kan sien. β¨
Moenie bang wees vir jou eie sukses nie.
Moenie kleiner raak om ander gemaklik te hou nie.
Jy is gemaak om te skyn! π