ROBO Kinderkinetics

ROBO Kinderkinetics KINDERKINETICS is a specialized pediatric field which aims to increase the total well-being of children aged 0-13 years.

This is done by stimulating, promoting, preventing, and rectifying age specific neuro-motor and physical skills.

ROBO gee om! 🧡💙 CANSA betrokkenheid op Wêreld Kankerdag. CANSA The Cancer Association of South AfricaAndries Du Preez - ...
06/02/2026

ROBO gee om! 🧡💙 CANSA betrokkenheid op Wêreld Kankerdag.

CANSA The Cancer Association of South Africa
Andries Du Preez - Public Figure

Ons deel graag die g o e i e   n u u s🩷💛💚💙Waardes boekreeks
03/02/2026

Ons deel graag die
g o e i e n u u s

🩷💛💚💙

Waardes boekreeks

"If we want our children to move mountains, we first have to let them get out of their chairs."- Nicolette Sowder💛💚🩷💙
03/02/2026

"If we want our children to move mountains, we first have to let them get out of their chairs."
- Nicolette Sowder
💛💚🩷💙

Geen droom is te groot as jy hard daarvoor werk!🩷💛🩵💚📚 Waardes boekreeks
28/01/2026

Geen droom is te groot as jy hard daarvoor werk!

🩷💛🩵💚
📚 Waardes boekreeks

Ons speelgrond is weer opgekikker! 🩷🩵💚💛Te danke aan ons gholfdag 2025! Weereens dankbaar vir elke bydrae, borg, en teenw...
28/01/2026

Ons speelgrond is weer opgekikker!
🩷🩵💚💛

Te danke aan ons gholfdag 2025! Weereens dankbaar vir elke bydrae, borg, en teenwoordigheid! ⛳️

Skadunette - Dexter's Fabrication
Nuwe speeltoerusting - MiFitness South Africa

Jou kind moet weet hy/sy is      g o e d   g e n o e g !Waardes boekreeks🩷🩵💚💛10 boeke in die reeks.Bestellings by 📞 0827...
24/01/2026

Jou kind moet weet hy/sy is
g o e d g e n o e g !

Waardes boekreeks
🩷🩵💚💛
10 boeke in die reeks.

Bestellings by 📞 0827829783

22/01/2026
💛GELUKKIG terug by ROBO Speelgroep 🖤
19/01/2026

💛GELUKKIG terug by ROBO Speelgroep 🖤

🩷 W e l k o m   t e r u g   b y   R O B O 🩵Mag  2 0 2 6  ‘n pragtige jaar wees vol geluk, groei en voorspoed, want jy is...
14/01/2026

🩷 W e l k o m t e r u g b y R O B O 🩵

Mag 2 0 2 6 ‘n pragtige jaar wees vol geluk, groei en voorspoed, want jy is waardevol!

💚 B. B. King het eens gesê: "The beautiful thing about learning is that no one can take it away from you." 💛

Mag jy blom waar jy geplant is en mag jy jou plekkie vul tot die beste van jou vermoë.

ROBO Kinderkinetics

📢 Baba- en kleuterbewegingslesse. 🩷💚🩵💛Sluit aan en belê in jou kind se ontwikkeling.
07/01/2026

📢 Baba- en kleuterbewegingslesse.
🩷💚🩵💛
Sluit aan en belê in jou kind se ontwikkeling.

As jy sing,Luister fyn;Tussen die hartklop en die stembande;Die twyfel en die oorgawe;By blye engelsange, voeg by jou ha...
25/12/2025

As jy sing,
Luister fyn;
Tussen die hartklop en die stembande;
Die twyfel en die oorgawe;
By blye engelsange, voeg by jou hart en stem:
'n Kind is gebore in stille Bethlehem.
Met geen gender-reveal, baby-shower, of 1 week oue foto's op Facebook nie, sak die son op dié verlate dorpie.
Oorvol, stowwerig en op 'n mespunt.
Maar ‘n ander Lig kom nader.
En iewers tussen skaapmis en flenterklere
hoor die herders waar Godheid Drie-enig vergader.

Van'n krip tot 'n kruis,
'n Graf tot 'n Huis.
Dit was ‘n wilde jaar, maar steeds sal ons sing!
Ons sing vir die wat 'n geliefde verloor het, vir die wat hul werk verloor het;
die wat niemand gehad het om vas te hou nie, wie se drome aan skerwe lê,
en wie steeds nie seker is of hulle dit gaan maak nie.
Ons sing teen die woede en die wreedheid;
Die haat en verdeeldheid, en die maghonger heersers wie die Kind se stem wil stilmaak.

Mag jy sing omdat Hoop vandag teenwoordig is by jou huis.
En mag jy sing omdat Hoop jou roep om soos die Betlehem-ster -
Vir ‘n donker wêreld te wys,
Die Lig op die pad, was nog altyd ‘n kruis.

Geskryf deur Ivor Swartz

Address

100 Eeufees Street, Clubville
Middelburg
1055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ROBO Kinderkinetics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to ROBO Kinderkinetics:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram