27/02/2026
Victory Friday ππͺπΌπ
Anna-Retha, starting weight: 83.6kg, today 62.8kg.
20.8kg verloor!!!!!
No magic pills or injections.
Anna-Retha het haar gesondheidsreis begin in Oktober toe sy aan die Revive challenge deel geneem het. Sy het na die challenge aan gehou met die gesonde eetplan en oefening. Sy sΓͺ dat die dieet volhoubaar is want sy kan nogsteeds oor 'n naweek 'n wegbreek ete geniet.
Mind, Body and Soul Revival!
Super trots op you Anna-Retha!