Baden NGK primêre skool

Baden NGK primêre skool Ons is 'n klein skool met 'n groot hart, waar gelukkige kinders lekker leer en speel.

05/03/2026
⛳ Baden Primary School Golf Day – 28 March 2026 ⛳Come and support Baden Primary School by joining us at Montagu Golf Clu...
05/03/2026

⛳ Baden Primary School Golf Day – 28 March 2026 ⛳

Come and support Baden Primary School by joining us at Montagu Golf Club for their Sponsored Golf Day.

💰 Only R350 per player
This includes:
🥪 Bread Table
⛳ Halfway
🍽 Dinner
🏆 Prize Giving

Let’s come together and support the school with their annual charity event while enjoying a great day of golf.

📅 28 March 2026
📍 Montagu Golf Club

Bring your friends, form a team, and help make this a fantastic day for a great cause! ⛳

Baie dankie aan Langeberg Verkeersdepartement wat gister vir elke leerder by die skool 'n hoed kom gee het, sodat hul si...
25/02/2026

Baie dankie aan Langeberg Verkeersdepartement wat gister vir elke leerder by die skool 'n hoed kom gee het, sodat hul sigbaar langs die pad kan wees soggens en middae. Ons waardeer dit baie💚

Vandag het ons blou gedra om te wys ons staan saam teen boelies. Elke leerder het die reg om veilig en welkom by die sko...
20/02/2026

Vandag het ons blou gedra om te wys ons staan saam teen boelies.

Elke leerder het die reg om veilig en welkom by die skool te voel. Ons duld nie boeliegedrag nie. Ons moet mekaar respekteer en onthou die woorde "moenie aan ander doen, wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie."

💙

Ouers en gemeenskap as u kind Graad R, 1 of 8 toe gaan 2027 moet u aanlyn aansoek doen. U kan nie meer by skole net in s...
19/02/2026

Ouers en gemeenskap as u kind Graad R, 1 of 8 toe gaan 2027 moet u aanlyn aansoek doen. U kan nie meer by skole net in stap en vra vir plek nie. Volg asb die regte prosedures. U kan by u naaste skool vra vir hulp ook as u sukkel. Aansoeke open 10 Maart en sluit 14 April.

https://wcedonline.westerncape.gov.za

❤️VALENTYNSDAG❤️Vandag het ons Valentynsdag gevier by die skool. Almal het pragtig gelyk en lekker deelgeneem.
13/02/2026

❤️VALENTYNSDAG❤️

Vandag het ons Valentynsdag gevier by die skool. Almal het pragtig gelyk en lekker deelgeneem.

Baie dankie aan Dominie Engie Immelman en sy vrou van die Omgee Rehab vir die donasie. Die nuwe storieboeke is 'n groot ...
13/02/2026

Baie dankie aan Dominie Engie Immelman en sy vrou van die Omgee Rehab vir die donasie. Die nuwe storieboeke is 'n groot bederf🙏🏼

Mark Adendorf is gekies vir die Langebergspan wat Saterdag 14 Februarie in Worcester aan die Noord-Boland byeenkoms gaan...
12/02/2026

Mark Adendorf is gekies vir die Langebergspan wat Saterdag 14 Februarie in Worcester aan die Noord-Boland byeenkoms gaan deelneem.

Hy het 7 Februarie by die byeenkoms by Hoërskool Robertson 1ste in die 60m en 3de in die 80m gekom. 🥇🥉

Ons is só trots op sy prestasie en wens hom sterkte toe vir die volgende rondte! 🏃🏽‍♂️🏅

Baie dankie oom Norman James Evertson vir die pragtige aksie foto's van ons atlete by die dorpsbyeenkoms. 🥇🥈🥉
05/02/2026

Baie dankie oom Norman James Evertson vir die pragtige aksie foto's van ons atlete by die dorpsbyeenkoms. 🥇🥈🥉

Ons is BAIE trots op die atlete wat opgeneem is in die dorpspan. Hulle neem Vrydag en Saterdag deel by Hoërskool Roberts...
03/02/2026

Ons is BAIE trots op die atlete wat opgeneem is in die dorpspan. Hulle neem Vrydag en Saterdag deel by Hoërskool Robertson aan die Langeberg atletiek byeenkoms. 🏅

Shakira Swanepoel(o/11) - 2de plek verspring
San-Marie Mathyse(o/11) - 3de plek verspring & 1ste plek 100m
Mark Adendorf(o/7) - 1ste 80m & 3de 60m
Ronaldo Beukes(o/10) - 1ste plek Gewigstoot
Chané Fortuin(o/8) - 3de plek 80m

Baie geluk aan hierdie leerders wat pryse gewen het by Sanbona Wildlife Reserve se kunsuitstalling in Montagu. 1ste: Fra...
29/01/2026

Baie geluk aan hierdie leerders wat pryse gewen het by Sanbona Wildlife Reserve se kunsuitstalling in Montagu.

1ste: Franey Mathyse & sy wen ook die toekenning vir Grondslagfase leerder met die meeste potensiaal en iemand om dop te hou in die toekoms.

2de: Keewin Wylbach

3de: Latimar Swart

4de: Micayla Soldaat

Baie geluk en sterkte vir die leerders wat Saterdag gaan deelneem aan die atletiek dorpsbyeenkoms. Kom ondersteun ons ki...
29/01/2026

Baie geluk en sterkte vir die leerders wat Saterdag gaan deelneem aan die atletiek dorpsbyeenkoms.
Kom ondersteun ons kinders asseblief🏅

Datum: 31 Januarie 2026
Plek: Laerskool Montagu
Tyd: 08:00 - 12:45
Ingang: R20 vir volwassenes en R10 vir kinders wat nie deelneem nie

Address

Montagu
6720

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baden NGK primêre skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram