Vibrant Health

Vibrant Health Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vibrant Health, Mental Health Service, 7th Street no 22, Mookgopong.

The Vibrant Coaching Toolkit
-NLP
-NLP Coaching
-Life Coaching
-Time Line Therapy
-Personal Breakthrough Experience

The powerful combinations of these 5 Tools will give you the opportunity to “A Hands-on Approach to Transformation”

✨ NUWE BYVOEGING BY VIBRANT HEALTH ✨Transkraniale Magnetiese Stimulasie (TMS)Nou beskikbaar in Naboomspruit, LimpopoTMS-...
13/01/2026

✨ NUWE BYVOEGING BY VIBRANT HEALTH ✨
Transkraniale Magnetiese Stimulasie (TMS)
Nou beskikbaar in Naboomspruit, Limpopo

TMS-terapie is ’n gevorderde brein-rehabilitasie tegnologie wat magnetiese impulse gebruik om breinfunksie te stimuleer en te ondersteun — op ’n nie-invasiewe en pynlose manier.

🧠 Hoe werk dit:
Die tegnologie fokus op:
1️⃣ Herstel en ondersteuning van breinselle
2️⃣ Bevordering van kollaterale bloedsirkulasie in die brein
3️⃣ Hernuwing en herorganisering van breinfunksies

🌿 Behandelingsareas sluit in:
* ADHD
* Depressie
* Epilepsie
* Ernstige outisme
* Slaaploosheid (insomnia)
* Parkinson se siekte
* Demensie
* En vele meer

By Vibrant Health bly ons toegewyd daaraan om moderne, wetenskaplik-gebaseerde tegnologie te bied ter ondersteuning van jou brein- en algehele welstand.

📍 Naboomspruit, Limpopo
📲 Kontak ons vir meer inligting of om ’n konsultasie te bespreek.
082 310 1334





Ons is nou weer oop en gereed om jou in 2026 te ondersteun met professionele sorg en aandag.As jy jou jaar sterk en geso...
06/01/2026

Ons is nou weer oop en gereed om jou in 2026 te ondersteun met professionele sorg en aandag.
As jy jou jaar sterk en gesond wil begin, is dit die ideale tyd om jou afspraak of konsultasie te bespreek. Datums vul vinnig, so maak seker jy verseker betyds jou plek. 💚

Jou welstand bly vir ons ’n prioriteit, en ons sien daarna uit om jou hierdie jaar op jou gesondheidsreis te vergesel.
📲 Bespreek vandag nog jou afspraak
082 310 1334

✨ Geseënde Nuwejaar ✨Soos ons die nuwe jaar betree, vertrou ons die Here vir leiding, wysheid en gesondheid.“Vertrou op ...
01/01/2026

✨ Geseënde Nuwejaar ✨
Soos ons die nuwe jaar betree, vertrou ons die Here vir leiding, wysheid en gesondheid.
“Vertrou op die Here met jou hele hart.” – Spreuke 3:5 🌿
Mag 2026 ’n jaar wees van vernuwing, geloofsgroei en liggaamlike sowel as geestelike welstand.

🤍 Geseënde Nuwejaar van Vibrant Health

🎄 Geseënde Christusfees 🎄Mag die ware betekenis van Christusfees ons harte vul met vrede, hoop en dankbaarheid.“Vandag i...
25/12/2025

🎄 Geseënde Christusfees 🎄
Mag die ware betekenis van Christusfees ons harte vul met vrede, hoop en dankbaarheid.
“Vandag is vir julle in die stad van Dawid ’n Verlosser gebore.” – Lukas 2:11 ✨
Ons bid dat hierdie feesgety vir julle en jul geliefdes ’n tyd van rus, genesing en God se teenwoordigheid sal wees.

🤍 Geseënde Christusfees van Vibrant Health

✨ Dankbaar & geseënd ✨Ons wil graag ons opregte dank betuig aan elkeen wat ons deur die jaar ondersteun het. Julle vertr...
18/12/2025

✨ Dankbaar & geseënd ✨
Ons wil graag ons opregte dank betuig aan elkeen wat ons deur die jaar ondersteun het. Julle vertroue en ondersteuning beteken vir ons ongelooflik baie. 💚
Ons sien met opgewondenheid uit na 2026 – ’n jaar vol nóg meer groei en gesondheid saam.

🔔 Ons is amptelik gesluit
Ons sien julle weer vanaf 16 Januarie 2026.

📅 Vibrant Health: Belangrike HerinneringOns sluit vir die feestyd op 16 Desember 2025 🌿✨As jy nog ’n afspraak of konsult...
27/11/2025

📅 Vibrant Health: Belangrike Herinnering
Ons sluit vir die feestyd op 16 Desember 2025 🌿✨

As jy nog ’n afspraak of konsultasie nodig het voor die jaar eindig, maak asseblief betyds jou plek vas — datums vul vinnig op vir die laaste deel van die jaar.

💚 Jou welstand is vir ons belangrik, en ons wil graag seker maak jy stap die vakansie in met gemoedsrus en ’n gesonde begin vir 2026.
📲 Bespreek vandag nog jou afspraak!
082 310 1334

🌿 GUT HEALTH = VIBRANT HEALTH’n Gesonde derm is die fondasie van ’n energieke, gebalanseerde lewe.Wanneer jou gut in har...
21/11/2025

🌿 GUT HEALTH = VIBRANT HEALTH

’n Gesonde derm is die fondasie van ’n energieke, gebalanseerde lewe.
Wanneer jou gut in harmonie is, begin jou hele liggaam saamwerk. 💚✨

Hoekom is gut health so belangrik?
🧠 Beter breingesondheid – jou gut beïnvloed jou mood & fokus
💪 Sterker immuunstelsel
🌡️ Minder inflammasie
⚡ Meer konstante energie
🍃 Betere spysvertering & algemene welstand

Klein gewoontes wat groot verskil maak:
🥗 Voeg meer vesel by jou dieet
🦠 Neem probiotika of eet gefermenteerde kos
💧 Drink genoeg water
🚶‍♀️ Daaglikse beweging
😴 Kwaliteit slaap
😌 Stress management

Vibrant Health begin binne.
Wanneer jou gut floreer — floreer jy. 🌱✨
📅 Bespreek jou plek vandag: 📞 082 310 1334

🌿 Vibrant Health Feestyd Kennisgewing 🌿Ons kalender vir die res van die jaar vul vinnig op — maak seker jy bespreek bety...
13/11/2025

🌿 Vibrant Health Feestyd Kennisgewing 🌿
Ons kalender vir die res van die jaar vul vinnig op — maak seker jy bespreek betyds!

📌 Ons sluit vanaf 16 Desember en heropen 5 Januarie
🕒 Maak jou afspraak vooraf om te verseker jy word gehelp.

📅 Bespreek jou plek vandag: 📞 082 310 1334

✨ Millimeter-golf Terapie by Vibrant Health ✨Jou liggaam het ’n ongelooflike vermoë om self te herstel — hy hoef net die...
31/10/2025

✨ Millimeter-golf Terapie by Vibrant Health ✨
Jou liggaam het ’n ongelooflike vermoë om self te herstel — hy hoef net die regte ondersteuning te kry.
Millimeter-golf terapie gebruik fyn elektromagnetiese golwe om jou sellulêre balans te herstel, inflammasie te verminder en die liggaam se natuurlike genesingsprosesse te aktiveer. 🌿

Hierdie sagte, nie-indringende terapie kan ondersteuning bied by:
✅ Chroniese pyn & inflammasie
✅ Senuweestelsel ondersteuning
✅ Diabetes-verwante simptome
✅ Sirkulasie & weefselherstel
✅ Immuniteit & selregenerasie

Geen pyn. Geen hersteltyd. Net diep ondersteuning vir jou liggaam se natuurlike welstand en balans.

✨ Gee jou liggaam die frekwensie van genesing. ✨

Ervaar die verskil vir jouself — begin jou pad na balans, energie en welsyn.
📅 Bespreek jou plek vandag 082 310 1334

🎓✨ Eindeksamen 2025 ✨🎓Die groot oomblik is hier, matrikulante! 📚Onthou om asem te haal, goed te eet, genoeg te slaap en ...
24/10/2025

🎓✨ Eindeksamen 2025 ✨🎓
Die groot oomblik is hier, matrikulante! 📚
Onthou om asem te haal, goed te eet, genoeg te slaap en vir jou gesondheid te sorg. 💆‍♀️💧
Jy’s toegerus met alles wat jy nodig het om hierdie laaste hoofstuk sterk te voltooi. 🌿

💚 “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” – Filippense 4:13

Vibrant Health wens elke matrikulant wysheid, kalmte en helder fokus toe. 🌸
Jy’s amper daar — hou vol!

19/10/2025

✨ ’n Vars begin by Vibrant Health!
Ons nuwe kantoor is uiteindelik oop — ’n ruimte vol lig, inspirasie en nuwe energie 🌿
Elke hoekie is ontwerp met gesondheid en balans in gedagte — presies soos ons leef en werk.
Welkom in ons nuwe tuiste 💚

🌿✨ Your body speaks in frequencies — and biofeedback helps us listen.At Vibrant Health, we use advanced biofeedback syst...
12/09/2025

🌿✨ Your body speaks in frequencies — and biofeedback helps us listen.
At Vibrant Health, we use advanced biofeedback systems to detect imbalances, restore balance, and empower you to take control of your wellbeing in a safe, natural way.

💡 Why choose biofeedback?
✔️ Gentle & non-invasive
✔️ Helps spot health patterns early
✔️ Supports prevention & recovery
✔️ Brings body & mind back into harmony

📍 7de Straat No 22, Naboomspruit
✉️ dina@vibrantcoaching.co.za
📲 082 086 3254
Step into balance. Step into Vibrant Health. 🌱

Address

7th Street No 22
Mookgopong
0560

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27823101334

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vibrant Health posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Vibrant Health:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram