Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio

Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio 🌊🌟🦷By Ocean Glow wil ons elke pasient op sy gemak laat voel & uiters volledig werk. Sy groot liefde is Kosmetiese tandheelkunde en Ortodonsie.

Dr Carse doen alle prosedures, van gewone tandheelkunde, voorkomend, ortodonsie, implantate & chirurgie.

12/03/2026
12/03/2026

😁Smilers 😁

Maak jou afspraak vir ñ konsultaise vir Smilers (clear aligners)

10/03/2026

🌊 Nuwe glimlag? Ons kan help! 🦷✨

Welkom by Ocean Glow Smile Studio in Mosselbaai – waar moderne tandheelkunde en ’n ontspanne see-uitsig saamkom om vir jou die beste sorg te gee.

👨‍⚕️ Dr Stephen Carse bied:
• Algemene tandheelkunde
• Smile make-overs
• Groter rehabilitasie behandelings (veral op Vrydae)

📍 19 Ryk Tulbachstraat, Da Nova, Mosselbaai
📞 044 004 0516

Ons doel is om elke pasiënt gemaklik te laat voel en met ’n gesonde, selfversekerde glimlag huis toe te stuur. 😁

👍 Volg ons Facebook-blad vir wenke, opdaterings en glimlag-transformasies:
https://www.facebook.com/share/1AxCcayeHL/

💬 Ons is nuuskierig!
Wanneer laas was jy by die tandarts?

Tik “SMILE” in die kommentaar of stuur vir ons ’n boodskap en ons help jou graag om ’n afspraak te maak.

✨ Nuwe pasiënte is altyd welkom!

🌊🌟🦷By Ocean Glow wil ons elke pasient op sy gemak laat voel & uiters volledig werk. Dr Carse doen alle prosedures, van gewone tandheelkunde, voorkomend, ortodonsie, implantate & chirurgie. Sy groot liefde is Kosmetiese tandheelkunde en Ortodonsie.

’n Glimlag’n Glimlag is soos sonskyn lig,dit breek deur wolke in ’n oogwink.Dit warm harte, sag en stil,en bring weer ho...
09/03/2026

’n Glimlag

’n Glimlag is soos sonskyn lig,
dit breek deur wolke in ’n oogwink.
Dit warm harte, sag en stil,
en bring weer hoop waar donker wil.

’n Klein gebaar, maar groot van krag,
dit maak ’n swaar dag sommer lag.
’n Glimlag reis van mens tot mens,
’n sagte taal wat almal wens. 😊

Hy was so brawe klein man 🙏🏼😁
06/03/2026

Hy was so brawe klein man 🙏🏼😁

Dankie dr Carse dat jy deel is van ons span, dit is werklik n baie groot vooreg.

Great gratitude goes out to dr Carse for his loving kindness.






Wêreld biddag vir Vroue 2026Gebed vir Krag en Genade"Hemelse Vader, ek bring hierdie spesiale vrou vandag voor U. Hou ha...
06/03/2026

Wêreld biddag vir Vroue 2026

Gebed vir Krag en Genade

"Hemelse Vader, ek bring hierdie spesiale vrou vandag voor U. Hou haar asseblief in die palm van U hand. Skenk haar 'n warm hart vol liefde en die wysheid om elke dag met grasie aan te pak. Gee haar krag vir haar take, vrede vir haar gedagtes en die wete dat sy kosbaar en geliefd is in U oë. Mag U stille seën oor haar wees soos die dou wat vernuwing bring.
Amen."

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek vir wat julle doen met die projek Piet Tande en Fredre Louw...
02/03/2026

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek vir wat julle doen met die projek Piet Tande en Fredre Louwvanvuuren vir ons heerlike Melkterk Vrydag, dit was 'n baie lekker bederf so voor die naweek

☎️📍Ons landlyn is af a.g.v 'n internet probleemSkakel asb 083 792 3745
25/02/2026

☎️📍Ons landlyn is af a.g.v 'n internet probleem
Skakel asb 083 792 3745

Wrap around veneers ready to be placed    Debbie CarseStephen Carse
20/02/2026

Wrap around veneers ready to be placed

Debbie CarseStephen Carse

🦷Key Benefits of Transformative Dentistry🦷😁Smile created by Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio 💛Confidence Resto...
17/02/2026

🦷Key Benefits of Transformative Dentistry🦷
😁
Smile created by Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio

💛Confidence Restoration: Re-gaining the ability to smile without embarrassment profoundly affects social and professional confidence.
💛Improved Function & Health: Restored chewing ability and proper bite alignment, such as through the Dahl method for worn teeth, improve comfort.
💛Facial Structure Support: Implants prevent jawbone shrinkage, helping to retain a youthful face shape and preventing sagging.
💛Psychological Impact: Beyond physical changes, these procedures often lift self-esteem and remove the anxiety associated with poor dental health.

✅Book your appointment Today for a Full Dental Check up ✅

Address

19 Ryk Tulbach Str Da Nova Mosselbay
Mosselbaai
6509

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram