14/01/2026
Oupa Tallie en Annemarie oorhandig 'n bedrag van R1500 aan Matrone Bettie van die Sorgsentrum. Dit is donasies wat hulle ingesamel het van die Ogiemarkers tydens Desember. Dankie aan elkeen wat n bydrae gemaak het!
Die Oog Sorgsentrum is 'n sentrum vir die versorging van verswakte bejaardes geleë op die Oog Aftreelandgoed buite Naboomspruit in Limpopo. Waar Liefde Woon.
Mineraalbronne Road
Naboomspruit
0560
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 17:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Die Oog Sorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.