09/01/2026
Omega-3 is goed vir hartsgesondheid, dit help ook om cholesterol en inflammasie in die liggaam te verminder, en ondersteun die brein, geheue en help met konsentrasie. Dit speel ook ’n belangrike rol in ooggesondheid, en kan help met gewrigspyn, en dra by tot ’n gesonde immuunstelsel.