Mikyla Hulpfonds

Mikyla Hulpfonds During November 2020, life as I
knew it, changed a bit for me.

I was
diagnosed with an eye condition
Juxtapapillary Retinal Capillary Hemogiobia as well as
a brain condition, Hydrocephalus

11/01/2025
15/01/2024

Hi Almal. Mikyla se opvolg se post, sal volg. Maar vanaand kom vra ek vir julle hulp, vir n kind wat gese is, hy sal nie eers 13 maak nie. Hy is genoodsaak om n lewens belangrike operasie te onder gaan, omdat hy n ernorme mediese kondisie het. Iets wat niemand verstaan nie. Die operasie is nie die eerste nie maar die soveelste een. En steeds het hy Matriek geskryf laas jaar. Want niks sal hom onder kry. Reece gorlin goltz syndrome journey. Kort dringend voor more oggend 6uur, R5000 om geopereer te word. Iets wat sy lewe kan red. Verander. Iets wat vir die fighter die wereld sal beteken. Om net weer "normaal" te kan sluk, eet. Asb mense, kom ons staan saam. Die kind kort dringend hulp. R5000 is wat nodig is voor more oggend.

Gorlin-Goltz Syndrome, is a very rare form of cancer.
It is a group of defects passed through genetics.
This page has been set-up to create awareness...

Hi julle. Ons het terugvoer ontvang op Mikyla se hare en n moontelike fotograaf. Maar, 😒😒Ons kort steeds iemand om ons w...
04/09/2023

Hi julle. Ons het terugvoer ontvang op Mikyla se hare en n moontelike fotograaf. Maar, 😒😒Ons kort steeds iemand om ons warrior Mikyla se Matriek afskeid rok te maak in Welkom of Odendaalsrus of omliggende areas. Ons sal betaal daarvoor, mara het nie die finasies om n ontwerper R3500 - R7000 te betaal nie. Is daar enige iemand wat n rok KAN maak en weet hoe? Julle is welkom om my te WhatsApp vir fotos van die materiaal wat reeds gekoop is en n voorbeeld van die rok by 066 267 5233

Ons Warrior Mikyla is in Matriek en het begin met haar rekord eksamen. 😲 Waar is die tyd heen. Ons was lank stil want sy...
29/08/2023

Ons Warrior Mikyla is in Matriek en het begin met haar rekord eksamen. 😲 Waar is die tyd heen. Ons was lank stil want sy het tyd nodig gehad om met baie dinge vrede te maak. Die feit dat Dr's haar mee gedeel het dat sy moontelik al haar sig gaan verloor, was nie vir haar maklik nie. Sy klou vas aan elke bietjie laaste sig wat oor is om haar Matriek jaar in Goudveld Hoerskool klaar te maak. Sy is een yster vrou met ongelooflik deursettings vermoee. Met die beperkte visie wat sy het, behaal sy nogsteeds punte wat ons regtig verstom laat. En ons as ouers sal enige iets doen om haar te ondersteun en dit moontelik te maak dat sy kan sien hoe sy lyk op haar Matriek afskeid.

Haar Matriek afskeid is om die draai in Oktober. Die materiaal en haar juwele is reeds gekoop, maar ons kort iemand om haar rok te maak in Welkom/Odendaalsrus. Om n rok te huur met haar lyf bou, is nie moontelik nie, agv van haar lengte en ligaamsbou. Haar mates is nie dieselfde as ander dames haar ouderdom nie wat dinge meer kompliseer. Ons het kwotasies gekry vir mense wat rokke maak maar ons kan nie tussen R3000 en R7500 betaal vir die maak van n rok nie. Dit is ver bo ons vuur maak plek. Is daar dalk iemand in Welkom wat bereid sal wees om Mikyla se rok te maak?

Ons kort ook nog iemand om haar hare te doen vir die Matriek Afskeid. Haar haarstyl is eenvoudig, maar nog niemand gekry met n opening om haar hare te doen nie. Is daar dalk n haarkapper met n opening die 24ste Oktober? (sal datum nog bevestig)

Mikyla se skoene is ook nog n ander ding. Ons het skoene bestel, maar haar voet brug is abnormaal hoog en haar voete is baie breed. Ons was by 45 verskillende plekke, maar kon nie skoene kry nie. Nou soek ons iemand wat die straps van n skoen kan verstel en verhoog. Want haar voete pas nie in die skoene in nie. Dis te breed en haar brug te hoog.

Indien daar iemand is wat kan help, is jy welkom om my te whatsapp by 066 267 5233 of Johan by 082 829 1178.

Gister, 06 Mei was die 2 jaar merk van Mikyla se brein shunt operasie. Daar is nog baie mediese werk wat gedoen moet wor...
07/05/2023

Gister, 06 Mei was die 2 jaar merk van Mikyla se brein shunt operasie. Daar is nog baie mediese werk wat gedoen moet word met haar oe, maar, vir nou, gee ons haar eers n ruskans net om te fokus op haar skool werk. Ons kan nie meer trots wees op haar nie.... Wat 2 jaar terug gevoel het soos n berg, en ons kind wat die helfde van haar hare af moes skeer, kyk ons vandag terug met dankbaarheid dat die brein operasie n sukses was.

Hello almal. My nefie kort regtig ook n amazing support system soos myne. Hy het Congenital Brain Malformation en sy arm...
08/09/2022

Hello almal. My nefie kort regtig ook n amazing support system soos myne. Hy het Congenital Brain Malformation en sy armpie en beentjie beweeg nie soos wat ons bevoorreg was om ons sin te kan gebruik nie. Hy kort intensiewe fisio en arbeidsterapie maar ook xstrale om die behandeling vorentoe te bepaal. Is daar enige iemand wat die afspraak kan moontelik maak Saterdag 10 September? Die xstrale is net R650 en die arbeidsterapie R588. Elke R10 maak n verskil net soos dit in my lewe ook n verskil gemaak het. Dankie aan elkeen. Se ondersteuning πŸ’•πŸ’•πŸ’•πŸ’•πŸ’•

28/08/2022
24/08/2022

Things we often take for granted.

Have you ever been unable to see for a few seconds ? Blurred Vision? Or maybe experienced floaters in your eye that impaired your vision? Maybe you know what it feels like to loose some of your sight month by month? Being unable to read the restaurant menu at the dinner table with your friends or simply being unable to see the menu at the Movies and just order what everyone else is ordering without making it obvious that "I can't see". Struggling to do home work on a 72 inch screen with a monitor that enlarges your homework so you are able to hand in your homework on a daily basis? Receiving your books in PDF format cause you are unable to read a book in class? Being looked at weirdly for receiving your exam paper printed on an A3 page to enable you to read. Nights are the toughest, that is when I really struggle. When everything turns black.

This is a normal day for me. Just like any other. I am no different than any other person on this planet. See, we all fight different battles. If you managed to gather the courage to get up today, go to work or go to school, dragging yourself out of bed because you are tired, no matter what battle you are fighting, I am proud of you. Some days are easy, some are hard. But we get up and fight back with every last bit that we have. Never give up.

I am almost on my way to Cape Town for my tests at Atlantic Eye Clinic where we hope to find answers. Hopefully they can stop the bleeding in my eyes without cutting of the oxygen to the retina. But giving up, was never an option.

Thank you for all the support I received, every donation to make this trip possible. This will be my first time on a plane as well.

Stay strong, remember, we are responsible for our own happiness and life is what you make it.

Love
Mikyla

Ons wil almal uit ons Harte bedank vir elke sent wat ingekom het. Vlug kaartjies is betaal, vervoer is gedek, hotel is b...
22/08/2022

Ons wil almal uit ons Harte bedank vir elke sent wat ingekom het. Vlug kaartjies is betaal, vervoer is gedek, hotel is betaal. Mikyla het een amazing groep ondersteuners.

AL wat nog kort is 2 etes vir Mikyla in Kaap en dan R400 vir Petrol Bloemfontein toe vir pappa om ons te gaan aflaai. Van die petrol is al gedek. Maar Kaapstad, hier kom ons. Afspraak bevestig vir Donderdag 25 Augustus.

You have come so far, been through so much in 2 years, and I have never seen anyone take things on like you do. No doubt...
18/08/2022

You have come so far, been through so much in 2 years, and I have never seen anyone take things on like you do. No doubt, there were times that you were scared, I know it, but you never showed it. There were times when all you wanted to do, is go back to school. But even more than that, your need to be treated no different than anyone else. A normal life. Not to be pittied, or treated differently. You are ONE AMAZINGLY STRONG YOUNG WOMAN. Not one day did you complain about the procedures, or Injections into your eyes, or the nausea associated with it, not once did you complain about the laser treatments that was getting too much. And even when you received your brain shunt, 2 days and you were out of hospital. You are STRONG. You are BRAVE. You are Courageous.

We still have a long way to go, and funds are still needed, but we have good faith that everything will work out just fine. Cape Town here we come.

We are proud to be your parents.

Thank you Lord for blessing us with an amazingly beautiful and strong child that we have the opportunity to support, to be there all the way, and thank you Lord for making everything possible.

Kaap toe!!!!! Dr Van Der Merwe van Atlantic Eye Clinic Kaapstad wil nog toetse doen, GRATIS EN VERNIET. Ons moet ne daar...
17/08/2022

Kaap toe!!!!! Dr Van Der Merwe van Atlantic Eye Clinic Kaapstad wil nog toetse doen, GRATIS EN VERNIET. Ons moet ne daar uitkom πŸ˜€ Vlug kaartjies klaar betaal. Nou vir die res van die kostes.

Ons hoop regtig om antwoorde te kry vir Mikyla se onthalwe. N Oplossing om haar sig te red.

Address

19 Du Plessis Single
Odendaalsrus

Telephone

+27662675233

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mikyla Hulpfonds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Mikyla Hulpfonds:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram