Orania Gesondheidsorg

Orania Gesondheidsorg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Orania Gesondheidsorg, Medical and health, Olienhoutrylaan S30, Orania.

🎙GESPREK OP RADIO ORANIA👂Kom luister môreaand om 20:30 na Dorpsraadfokus op Radio Orania!Sr Karin Bain gesels met Burger...
24/03/2026

🎙GESPREK OP RADIO ORANIA

👂Kom luister môreaand om 20:30 na Dorpsraadfokus op Radio Orania!

Sr Karin Bain gesels met Burger Lambrechts oor die nuwe Mediese Sentrum - 'n projek van Orania Gesondheidsorg MSW.

Volg hierdie skakels om na die potgooi te luister:
🔗https://radioorania.co.za/
🔗https://www.facebook.com/burger.van.orania

📰NUUSFLITS!👉Orania Gesondheidsorg MSW het gister 'n gesondheidsuitreik geloots in die vorm van Vrouegesondheidsdag! 🩷Die...
19/03/2026

📰NUUSFLITS!

👉Orania Gesondheidsorg MSW het gister 'n gesondheidsuitreik geloots in die vorm van Vrouegesondheidsdag! 🩷
Die dag was n groot sukses! Ons hoop om hierdie geleentheid twee maal per jaar moontlik te maak.
👀Hou hierdie spasie dop vir inligting oor komende gebeure en belangrike aankondigings!

📰NUUSFLITS!Orania Gesondheidsorg MSW is daarop ingestel om mediese dienste toeganklik te maak vir die gemeenskap.Kind2He...
17/03/2026

📰NUUSFLITS!

Orania Gesondheidsorg MSW is daarop ingestel om mediese dienste toeganklik te maak vir die gemeenskap.

Kind2Hearing besoek vandag weer Orania Mediese Sentrum. Hulle het verlede week gehoorsifting gedoen. Vandag is hier 'n oudioloog ook om diagnostiese toetse te doen.

👂GEHOORTOETSE IN ORANIA🦻Wanneer laas het jy jou gehoor getoets?Gehoorverlies gebeur geleidelik en baie mense besef dit e...
07/03/2026

👂GEHOORTOETSE IN ORANIA

🦻Wanneer laas het jy jou gehoor getoets?

Gehoorverlies gebeur geleidelik en baie mense besef dit eers laat. Kom doen ’n gratis siftingsgehoortoets op 10 Maart by Orania Mediese Sentrum.

📞 Bespreek: 053 372 0911

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG – 18 MAART | ORANIA MEDIESE SENTRUM 🌸Jy sorg elke dag vir ander. Nou is dit tyd om vir jouself te s...
07/03/2026

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG – 18 MAART | ORANIA MEDIESE SENTRUM 🌸

Jy sorg elke dag vir ander. Nou is dit tyd om vir jouself te sorg.

👉Op 18 Maart besoek die mobiele mammogram-eenheid Orania en 'n paar verpleegkundiges gaan die ondersoeke van ons vroue behartig.

☑️Mammogram – R1200
☑️Papsmeer – R300
☑️Borsondersoek – R100

Bespreking noodsaaklik vóór 8 Maart. Plekke is beperk.
Maak vandag jou afspraak.
Vir jou. Vir jou familie. Vir jou toekoms.
📞 Kontak 053 372 0911 om te bespreek.

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG - 18 Maart❤️Vroeë opsporing red lewens.’n Mammogram kan borskanker opspoor jare voordat simptome ve...
07/03/2026

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG - 18 Maart

❤️Vroeë opsporing red lewens.
’n Mammogram kan borskanker opspoor jare voordat simptome verskyn.

📅 18 Maart by Orania Mediese Sentrum
📞 Bespreek voor 8 Maart: 053 372 0911

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG  - 18 MAARTMoenie wag vir simptome nie.’n Papsmeer kan vroeë veranderinge in die serviks opspoor la...
07/03/2026

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG - 18 MAART

Moenie wag vir simptome nie.
’n Papsmeer kan vroeë veranderinge in die serviks opspoor lank voordat kanker ontwikkel.

📅 18 Maart by Orania Mediese Sentrum
📞 Bespreek voor 8 Maart: 053 372 0911

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG  - 18 MAARTVroeë opsporing red lewens - Wanneer was jou laaste borsondersoek?📆Op 18 Maart word  bor...
05/03/2026

🌸VROUEGESONDHEIDSDAG - 18 MAART

Vroeë opsporing red lewens - Wanneer was jou laaste borsondersoek?

📆Op 18 Maart word borsondersoeke gedoen by Orania Mediese Sentrum.
Die gesondheid van ons vroue is belangrik. Ongeveer 1 in 8 vroue word in hul lewe met borskanker gediagnoseer. Vroeë opsporing verseker hoër behandelingsukses en word gedoen deur 'n borsondersoek en/of mammogram.

📞Bespreek voor 8 Maart om jou plek te verseker:053 372 0911

👂GEHOORTOETSE! BESPREEK BETYDS JOU PLEK!Kind2Hearing besoek Orania Mediese Sentrum om gehoortoetse te doen vir oud en jo...
05/03/2026

👂GEHOORTOETSE! BESPREEK BETYDS JOU PLEK!

Kind2Hearing besoek Orania Mediese Sentrum om gehoortoetse te doen vir oud en jonk.

📆 10 Maart - Gratis siftingstoetse
📆11 Maart - Diagnostiese toetse
Beperkte plekke beskikbaar : Bespreek nou jou plek!
Skakel: 053 372 0911

👂 GEHOORTOETSE IN ORANIAKind2Hearing besoek die Orania Mediese Sentrum.✔ Gratis sifting – 10 Maart 2026✔ Diagnostiese to...
24/02/2026

👂 GEHOORTOETSE IN ORANIA

Kind2Hearing besoek die Orania Mediese Sentrum.

✔ Gratis sifting – 10 Maart 2026
✔ Diagnostiese toetse – 11 Maart 2026
✔ Bespreking is noodsaaklik

📞 053 372 0911
Beperkte plekke beskikbaar.

Hoor weer duidelik.

𝙊𝙧𝙖𝙣𝙞𝙖 𝙂𝙚𝙨𝙤𝙣𝙙𝙝𝙚𝙞𝙙𝙨𝙤𝙧𝙜 𝙈𝙎𝙒 se Web-Toep (Web-App) gee jou vinnig en maklik toegang tot noodnommers en mediese diensverskaf...
24/02/2026

𝙊𝙧𝙖𝙣𝙞𝙖 𝙂𝙚𝙨𝙤𝙣𝙙𝙝𝙚𝙞𝙙𝙨𝙤𝙧𝙜 𝙈𝙎𝙒 se Web-Toep (Web-App) gee jou vinnig en maklik toegang tot noodnommers en mediese diensverskaffers in Orania. Vind hierby die stappe om die Web-Toep op jou Android-selfoon of iPhone af te laai.

🌸 VROUEGESONDHEIDSDAG – 18 MAART | ORANIA MEDIESE SENTRUM 🌸Jy sorg elke dag vir ander. Nou is dit tyd om vir jouself te ...
23/02/2026

🌸 VROUEGESONDHEIDSDAG – 18 MAART | ORANIA MEDIESE SENTRUM 🌸

Jy sorg elke dag vir ander. Nou is dit tyd om vir jouself te sorg.

Op 18 Maart besoek die mobiele mammogram-eenheid Orania en 'n paar verpleegkundiges gaan die ondersoeke van ons vroue behartig.

• Mammogram – R1200
• Papsmeer – R300
• Borsondersoek – R100

Bespreking noodsaaklik vóór 8 Maart. Plekke is beperk.

Maak vandag jou afspraak.
Vir jou. Vir jou familie. Vir jou toekoms.

📞 Kontak 053 372 0911 om te bespreek.

Address

Olienhoutrylaan S30
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Gesondheidsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram