19/02/2026
Ons het ń week propvol harde werk getakel, en gewen! Van olyfbome natmaak, skaapkraal skoonmaak, vrywillig straat skoonmaak tot take in die huis. Tussenin moes die manne nog pret ook hê!😁 Ons is dankbaar vir Kepson en Mandela se omgee vir ons manne💚