Quick Care Clinic

Quick Care Clinic primêre gesondheidsorg, gespesialiseerde wondsorg, voetsorg, babakliniek

Herstel vinniger. Voel ligter. Beweeg beter.Normatec kompressie terapie help met sirkulasie, swelling en spierherstel. ⚡
11/02/2026

Herstel vinniger. Voel ligter. Beweeg beter.
Normatec kompressie terapie help met sirkulasie, swelling en spierherstel. ⚡

Ontmoet ons 2026 permanente spanHierdie is die gesigte agter die sorg.Ons toegewyde 2026-span staan gereed om elke dag p...
07/02/2026

Ontmoet ons 2026 permanente span

Hierdie is die gesigte agter die sorg.
Ons toegewyde 2026-span staan gereed om elke dag professionele, vriendelike en betroubare diens aan jou en jou familie te lewer.

06/02/2026

Wanneer Quick Care genomineer word vir iets - doen ons dit VOLUIT! 🌸💕💧

In goeie gees vir droogtehulp! Burre Burger

Sien ons vorige post vir meer informasie oor die challenge en hoe om n donasie te maak.

Quick Care vat dit terug na die 80’s! 🕺✨Ons neem met trots deel aan die Droogtehulp 80’s Challenge nadat ons genomineer ...
06/02/2026

Quick Care vat dit terug na die 80’s! 🕺✨
Ons neem met trots deel aan die Droogtehulp 80’s Challenge nadat ons genomineer is deur Oudtshoorn Info en Oudtshoorn Oogkundiges 🙌

Ons trek ons neon klere aan, het bietjie pret by die werk én staan saam vir ’n goeie doel – om boere en gemeenskappe te ondersteun wat deur droogte geraak word ❤️🌾Burre Burger

Ons nomineer ook The Local Choice Pharmacy Oudtshoorn Plaspac United Paints and Pool Oudtshoorn Dr. Vermeulen En Vennote

Ontmoet ons nuwe suster Jolandi’n Sagte hart, kalm teenwoordigheid en jare se ervaring.Suster Jolandi bring deernisvolle...
03/02/2026

Ontmoet ons nuwe suster Jolandi

’n Sagte hart, kalm teenwoordigheid en jare se ervaring.
Suster Jolandi bring deernisvolle sorg en passie vir mense na Quick Care. Welkom by die span! 💚

Jy hoef dit nie alleen te doen nie. Ons stap saam met jou deur elke trimester — met sorg, leiding en gerusstelling.
27/01/2026

Jy hoef dit nie alleen te doen nie. Ons stap saam met jou deur elke trimester — met sorg, leiding en gerusstelling.

Kies ’n voorbehoedopsie wat by jou lewe pas — in ’n veilige en privaat omgewing. Ons verduidelik, jy besluit.
24/01/2026

Kies ’n voorbehoedopsie wat by jou lewe pas — in ’n veilige en privaat omgewing. Ons verduidelik, jy besluit.

Sagte sorg vir klein lyfies. Ons ondersteun jou baba se groei, gesondheid en ontwikkeling — elke besoek, elke mylpaal.
21/01/2026

Sagte sorg vir klein lyfies. Ons ondersteun jou baba se groei, gesondheid en ontwikkeling — elke besoek, elke mylpaal.

Voete dra jou elke dag — gee hulle die versorging wat hulle nodig het. Skoon, gemaklik en gesond!
14/01/2026

Voete dra jou elke dag — gee hulle die versorging wat hulle nodig het. Skoon, gemaklik en gesond!

Klein of groot — jou wond verdien professionele sorg. Ons help om genesing te versnel, veilig en sag.Maak vandag ’n afsp...
07/01/2026

Klein of groot — jou wond verdien professionele sorg. Ons help om genesing te versnel, veilig en sag.

Maak vandag ’n afspraak!

Quick care gaan hierdie nuwe jaar in met n splinternuwe webtuiste 🥳 Ons nooi almal uit om dit te besoek by
01/01/2026

Quick care gaan hierdie nuwe jaar in met n splinternuwe webtuiste 🥳 Ons nooi almal uit om dit te besoek by

Ons storie & span

Mag 2026 vir jou en jou familie vol gesondheid, hoop en nuwe beginne wees.By Quick Care Kliniek bly ons hier om jou met ...
31/12/2025

Mag 2026 vir jou en jou familie vol gesondheid, hoop en nuwe beginne wees.

By Quick Care Kliniek bly ons hier om jou met sorg, vriendelikheid en kundigheid te ondersteun — elke stap van die pad.

🤍 Dankie dat jy ons deel van jou gesondheidsreis maak.

Address

Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27442720031

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quick Care Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Quick Care Clinic:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram