Eljada Nasorgsentrum

Eljada Nasorgsentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eljada Nasorgsentrum, 011 Victoria Street, Oudtshoorn.

We offer holistic residential care to 100 adults with intellectual disabilities as well as developmental and care programs within a safe environment where he/she receives loving care and support.

Ons inwoners het โ€™n heerlike uitstappie geniet na die pragtige Cango Ostrich Farm.Dit was nie net โ€™n dag van pret nie, m...
04/03/2026

Ons inwoners het โ€™n heerlike uitstappie geniet na die pragtige Cango Ostrich Farm.
Dit was nie net โ€™n dag van pret nie, maar ook van leer en nuwe ervarings. Ons het meer geleer oor volstruise, hul versorging en hoe hierdie besondere plaas funksioneer.
Die glimlagte, lag en opgewondenheid het gewys hoe spesiaal hierdie dag was. ๐ŸŒฟ๐Ÿฆฉ
Dankie aan Instrukteurs Hennie en Loretta wat hierdie uitstappie moontlik gemaak het!

Very proud of our 6 incredible residents of Eljada Aftercare who participated in the Eden Biathlon Championships โ€“ and a...
03/03/2026

Very proud of our 6 incredible residents of Eljada Aftercare who participated in the Eden Biathlon Championships โ€“ and all 6 won GOLD medals! ๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡
Your hard work, perseverance and team spirit are an inspiration to us all. You show the world what is possible with determination and belief in yourself.
Eljada's stars shine brightly!
โญ๐Ÿ’›

Baie trots op ons 6 ongelooflike inwoners van Eljada Nasorg wat aan die Eden Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het โ€“ en al 6 het GOUE medaljes verower! ๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‡
Jul harde werk, deursettingsvermoรซ en span-gees is โ€™n inspirasie vir ons almal. Jul wys vir die wรชreld wat moontlik is met vasberadenheid en geloof in jouself.
Eljada se sterre skitter helder! โญ๐Ÿ’›

Dames: Michelle Lombard Elisabeth Botes
Miena Baardman
Maja Ehlers
Mans: Danie Botes,
Jannie Lourens

03/03/2026

EDEN BIATHLON 2026 CHAMPIONSHIPS........
The final event [except the SA2026!] on the Eden calendar will be hosted on Tuesday 3 March 17:00 in Oudtshoorn. The Eden champions will be crowned and the top 3 in every age group will be medalled. Motivational prizes for the highest point in swimming, running and overall will also to be won! Most important is that the Eden Team for SA2026 Championships will be selected. Entries close on Friday 27 Feb at 18:00. Athletes and parents are reminded that this event will take longer that usual as a result of the presentations - please plan for it.

See you there........

Dit is vir ons by Eljada Nasorg altyd โ€™n groot vreugde wanneer oud-kollegas terugkom. Dankie vir die bederf  met koek, t...
02/03/2026

Dit is vir ons by Eljada Nasorg altyd โ€™n groot vreugde wanneer oud-kollegas terugkom. Dankie vir die bederf met koek, tert, roomys, koeldrank en ander heerlike lekkernye. ๐Ÿฐ๐Ÿฆ
Julle besoeke beteken soveel meer as net die bederf โ€“ dit wys dat Eljada steeds โ€™n spesiale plek in julle harte het. Dankie dat julle steeds deel is van ons familie en dat julle ons dag so besonders maak. ๐Ÿ’›
Baie dankie!!!!
Maria Africa
Edna Delport
Audrey Rabie
Clarence Rabie
Leandra Bezuidenhout

Vandag vier ons die verskil wat nie-regeringsorganisasies wรชreldwyd maak in gemeenskappe โ€“ en ons is dankbaar om deel da...
27/02/2026

Vandag vier ons die verskil wat nie-regeringsorganisasies wรชreldwyd maak in gemeenskappe โ€“ en ons is dankbaar om deel daarvan te wees.
By Eljada Nasorg glo ons dat elke persoon waardevol is, ongeag hul vermoรซ. Met liefde, toewyding en rekenskap werk ons daagliks om volwassenes met intellektuele gestremdhede te ondersteun, te ontwikkel en te bemagtig.
Dankie aan:
๐Ÿ’™ Ons toegewyde personeel
๐Ÿ’™ Ons ouers en families
๐Ÿ’™ Ons ondersteuners en donateurs
๐Ÿ’™ Ons gemeenskap

Today we celebrate the difference that non-governmental organizations make in communities around the world โ€“ and we are grateful to be a part of it.
At Eljada Aftercare, we believe that every person is valuable, regardless of their ability. With love, dedication and accountability, we work daily to support, develop and empower adults with intellectual disabilities.
Thank you to:
๐Ÿ’™ Our dedicated staff
๐Ÿ’™ Our parents and families
๐Ÿ’™ Our supporters and donors
๐Ÿ’™ Our community

With Jean-Pierre Whittingstall โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰
18/02/2026

With Jean-Pierre Whittingstall โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰

14/02/2026
Saterdag 7 Februarie het 6 inwoners van Eljada Nasorgsentrum deelgeneem aan die Highgate Interprovinsiale Tweekamp.  Van...
13/02/2026

Saterdag 7 Februarie het 6 inwoners van Eljada Nasorgsentrum deelgeneem aan die Highgate Interprovinsiale Tweekamp. Vandag het al 6 hul goue medaljes ontvang by die spesiale Valentyns projek.
Baie geluk Michele, Miena, Maja, Elisabeth, Danie, Janie!
Ons is super trots op julle!

Enige donasies vir die span is welkom veral met die SA Kampioenskappe wat voorlรช 21/22 Maart 2026 wat in Oudtshoorn gaan plaasvind. ๐Ÿ™

Absa
Rek no. 1120300284
Takkode: 632005

NPO 11 891
PBO 930 006 348

Whatsapp nommer: 072 303 1370

Saturday 7 February 6 residents of Eljada Aftercare Centre participated in the Highgate Interprovincial Biathlon. Today all 6 received their gold medals at the special Valentine's day project.
Congratulations Michele, Miena, Maja, Elisabeth, Danie, Janie!
We are super proud of you!

Any donations for the team are welcome especially with the SA Championships coming up on 21/22 March 2026 which will take place in Oudtshoorn. ๐Ÿ™

Absa
Account no. 1120300284
Branch code: 632005

NPO 11 891
PBO 930 006 348

Whatsapp number: 072 303 1370

Mooi in rooi getooi! Die maand van liefde en vandag vloei dit behoorlik! Instrukteurs Tannie Meryna en Oom Hennie se her...
13/02/2026

Mooi in rooi getooi! Die maand van liefde en vandag vloei dit behoorlik! Instrukteurs Tannie Meryna en Oom Hennie se herwinbare Valentyns projek was 'n pragtige sukses! Inwoners en dagsorgkliente het in groepe 'n model gekies en uit herwinbare materiale 'n uitrusting gemaak. Die doel was kreatiwiteit, samewerking, leer wat alles herwinbaar is en die belangrikste hope pret! Adele ons sekretaresse was vol humor die perfekte MC en ons laat giggel!
Tot Mev Gerda Swart het behoorlik gepronk in haar pragtige rok van koerant en Cd"s met 'n '"ontwerpers" 2minute noodle handsakkie!
Ons het gedans, ons modelle gehou, 'n fotohoekie met inwoner Kobus as ons professionele fotograaf! Dankie aan elke ouer wat vandag bygewoon het en dit saam met ons geniet het! Dankie aan ons beoordelaars Mnr Adrian Gysman en Warren julle het 'n baie belangrike taak vir die dag gehad!

Die Bikers Heart Riders motorfietsklub het gister R20 000 aan ons en die Irma Brushi kankerhuis op George oorhandig.  Di...
13/02/2026

Die Bikers Heart Riders motorfietsklub het gister R20 000 aan ons en die Irma Brushi kankerhuis op George oorhandig. Die klub president, Alex het die oorhandiging gedoen en noem dat dit die klub se manier is om terug te gee in die gemeenskap en ondersteun ontwikkeling en groei. Hy het ook die munisipaliteit bedank vir hul betrokkenheid en ondersteuning van die jaarlikse De Grootvoel Rally motorfietssaamtrek.
Baie dankie BIKERS HEART RIDERS KLUB!!! โค๏ธ
Dankie Oudthoorn Oudtshoorn Courant, Hannes Visser en Jean-Pierre Whittingstall dat jul die mooi oomblik saam met ons gedeel het!
DANKIE Alex, Junita en die klub vir jul ondersteuning, liefde en omgee vir ons en die gemeenskap!!

Address

011 Victoria Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

044 279 1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eljada Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram