Moving Forward Remedierende Praktyk

Moving Forward Remedierende Praktyk Evaluasie van skolastiese uitvalle in Wiskunde, Lees en Spel om te bepaal op watter vlak leerder funksioneer. Individuele terapie vir bg. probleme.

Remediërende program ter ondersteuning sowel as tuis programme. Ondersteuning aan ouers en skoolopvoeders Taalprobleme, spelprobleme, leesprobleme en probleme met Wiskunde word aangespreek sodat die leerder weer op die verwagte ontwikkelingspeil in hierdie leerareas kan funksioneer. Hulp met studiemetodes word ook aangebied.

28/11/2022

Is it a hearing problem if your child says "huh" or "what" a lot? Trouble with auditory processing could be why they aren't following instructions at school

01/10/2021
28/09/2021
30/06/2021

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.

1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?

Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie almal🙂🙃

29/03/2021

Waarom is dit so belangrik vir my kind om vorms aan te leer?

11/03/2021
27/02/2021

Baie oulik vir linkshandige maats.

Address

262C Main Road
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0724555464

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moving Forward Remedierende Praktyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram