Sonskynhuis

Sonskynhuis Met die oewers van die Vaal, rustige omgewing met mense wat omgee sal Sonskynhuis u die atmosfeer bied waar elke persoon op hart gedra word.

Vanoggend het Jesus 2 van Sy juwele kom haal by Sonskynhuis, ons harte is DIEP EN INNIG seer. Ouma Isabel is Γ‘ Dekade la...
27/04/2026

Vanoggend het Jesus 2 van Sy juwele kom haal by Sonskynhuis, ons harte is DIEP EN INNIG seer. Ouma Isabel is Γ‘ Dekade lange familie vriendin van ons Calitz Familie, beide was soos moeders vir ons. Ons gaan julle ou plekkies mis, met sange, met ete, met hairdo days. Geliefd sal julle altyd wees. πŸ™πŸ™πŸ™

Lekker ete, na n heeerlike Hairdo, dan voel n mens mos wees GREAT ❀️❀️
27/04/2026

Lekker ete, na n heeerlike Hairdo, dan voel n mens mos wees GREAT ❀️❀️

26/04/2026

We have come into this place to worship Him, Jesus Christ our Lord

26/04/2026

Sonskynhuis Parys
Aghhhh en Sang en Musiek is ook mos ons Kos πŸ™πŸ™πŸ‘πŸ‘πŸ‘

Kyk as ons Sonnas mense eet, gaan ons GROOT, dankie aan al ons wonderlike personeel vir die prag eteπŸ™πŸ™ Ons waardeer jull...
26/04/2026

Kyk as ons Sonnas mense eet, gaan ons GROOT, dankie aan al ons wonderlike personeel vir die prag eteπŸ™πŸ™ Ons waardeer julle opreg.

Enorme geluk tannie Marthie Weideman, die koek was Heeerlik. 🍰 🧁 πŸŽ‚
26/04/2026

Enorme geluk tannie Marthie Weideman, die koek was Heeerlik. 🍰 🧁 πŸŽ‚

As ons geliefdes verjaar, dan staan die koek en eetgoed altyd soos Sardientjies ingeryg πŸ˜‚ Baie baie geluk ouma Marthie W...
26/04/2026

As ons geliefdes verjaar, dan staan die koek en eetgoed altyd soos Sardientjies ingeryg πŸ˜‚ Baie baie geluk ouma Marthie Weideman met jou 92ste verjaardag
Ons stuur later nog foto’s…

Nog van ons PRAG deelkamers by Sonskynhuis Parys Kontak ons gerus vir warm verblyf vir u geliefde ma of pa, ouma of oupa...
25/04/2026

Nog van ons PRAG deelkamers by Sonskynhuis Parys
Kontak ons gerus vir warm verblyf vir u geliefde ma of pa, ouma of oupa.
☎️ 083 395 4457
Daniel Calitz

PRAGTIGE ruim kamer geskik vir egpaar of deel by Sonskynhuis Parys. Alles onder een dak. Kontak of Whatsapp ons gerus vi...
23/04/2026

PRAGTIGE ruim kamer geskik vir egpaar of deel by Sonskynhuis Parys. Alles onder een dak.
Kontak of Whatsapp ons gerus vir meer info
☎️ 083 395 4457
Daniel Calitz

Ruim Privaat enkel kamer beskikbaar by Sonskynhuis Parys Kontak ons gerus of whatsapp vir meer Inligting ☎️ 083 395 4457...
09/04/2026

Ruim Privaat enkel kamer beskikbaar by Sonskynhuis Parys
Kontak ons gerus of whatsapp vir meer Inligting
☎️ 083 395 4457
Daniel Calitz

07/04/2026

Lekker lekker oupa Lawrence πŸ•Ί Count your money πŸ’΄

Geseende Paasfees 🐣
03/04/2026

Geseende Paasfees 🐣

Address

48C 1st Avenue
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27833954457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskynhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Sonskynhuis:

Share