Running for Alex

Running for Alex Running for Alex is organisasie met aktiwiteite wat ons gaan hou ten bate van Alex van Dyk om vir hom geld in te samel vir gevorderde prostese.

Tipe funksie:
Fondsinsameling ten bate van Alex van Dyk vir die aankoop van twee nuwe prostese. Agtergrond oor Alex:
Alex was op 09 April 2013 betrokke in ‘n botsing met ‘n aflewerings bakkie waarna hy onder die trok beland het in die baan langs hulle. Die trok het hom gesleep vir so 40m waarna hy eers tot stilstand gekom het. Hy was daarna vir 2 maande in die hospital waar hy altwee sy bene verloor het. Sy linkerbeen was onder die knieg geamputeer en sy regter been was bokant sy knieg geamputeer. Rede waarom funksie gehou word:
Die prostese wat Alex tans het is net die basiese prostese en plaas baie beperkings vir hom. Ons wil vir hom prostese verskaf waarmee hy meer aktief kan funksioneer soos om met gemak te kan loop en so ook lang afstande kan loop sonder dat sy rug en bene seer raak. Die doel is ook dat hy kan fiets ry en draf. Datum van die funksie:
14 & 15 Augustus 2015
Aktiwiteite by die funksie:
Optrede deur die sangeres Karlien van Jaarsveld
Optrede deur die sang groep Die Heuwels fantasties
Pretloop van 5 en 10 km 14 Augustus
Speelterrein vir kinders
Plek:
Generaal Piet Joubert
Progam:
Vrydag aand 19:00 Optrede deur Karlien van Jaarsveld
Saterdag oggend 08:00 pretloop
Saterdag aand 20:00 Optrede deur Die Heuwels Fantasties
Verkoop prys per kaartjie:
R150 vir Volwassenes
R120 vir Hoërskool Leerders
R 80 vir Laerskool Leerders
Kinders onder 3 jaar gratis

15/03/2017

Wat is jou verskonig ### mooi inspirasie

27/11/2016

Kyk net wat vang Alex aan. Hy het die naweek besluit dat hy bietjie free falling gaan doen. Hy is so braaf. Mooi so Alex jy maak ons trots!

Brendan maak gereed vir julle. Ons hoop ons sien almal vanaand. Kaartjies te koop by die deure.
12/11/2016

Brendan maak gereed vir julle. Ons hoop ons sien almal vanaand. Kaartjies te koop by die deure.

Julle wil beslis nie hierdie vertoning mis nie.  Dis amper tyd
10/11/2016

Julle wil beslis nie hierdie vertoning mis nie. Dis amper tyd

Dis amper tyd julle.  Sien julle die naweek
09/11/2016

Dis amper tyd julle. Sien julle die naweek

11/10/2016
03/10/2016

Is jy n judge Brendan Peyper fan ??
Wil jy hom baie graag sien opteee ??
Wil jy hom baie graag ontmoet ??

1 Oplosing
Kom kyk & ontmoet hom op 12 November 2016

Daar is nog net n maand oor voor hy kom so om jou plek te verseker gaan Koop nou jou kaartjie by vleislapa welgelegen

Tyd - 18:00 tot laat
Plek - NG oos kerk Polokwane
Datum - 12 November 2016
Koste - R100 p/p

Daar sal kos en drink goed beskikbaar wees !!

Moet dit nie misloop nie

Share die post GROOT asb om so veel al moontelik mense daar te kry

Alle geld wat ingesamel word is vir Alex van Dyk om nuwe prosteses te kry

16/09/2016

Middag almal

Die kaartjies van Brendan Peyper is beskikbaar by Vleislapa welgelegen

13/09/2016

Naand almal
Alle HTS Tom naude leerdes of enige iemand wat kan kan by Theoleen Weidemann in Graad 12 kaartjies koop vir die Brendan Peyper show en die wat nie in kontak kan gaan kom met haar nie kan by Vleislapa welgelegen ook gaan koop van woensdag 14 Septeber

Datum : 12 November 2016
Plek : NG oos saal Polokwane
Koste : 100 p/persoon
Tyd : 18:00

Verversings sal beskikbaar wees
Vir meer inligting kontak
Alex 0810112354
Alice 0794730660
Theoleen 0825355894

12/09/2016

Die Kaartjies sal teen R100 p/persoon te koop wees by Vleislapa Welgelegen teen Woensdag vir Brendan Peyper. Alle ouderdomme is welkom. Daar sal lekker eet en drinkgoed te koop wees die aand .Sien julle daar. Vir navrae kontak Alex 081 011 2354 of Alice 079 473 0660

Vir al ons atlete en sommer die wat hou van die buitelug ook.  Hierdie jaar se lentetrap word gehou ten bate van Alex.  ...
09/08/2016

Vir al ons atlete en sommer die wat hou van die buitelug ook. Hierdie jaar se lentetrap word gehou ten bate van Alex. Gaan ondersteun hulle asb. Ten danke aan elkeen van julle wat ons altyd so ondersteun sal Alex in die toekoms weer saam julle almal kan fietsry. Baie dankie

Hou die blad dop want volgende Vrydag 5 Augustus maak ons die volgende kunstenaar bekend wat op die 12de November in Pie...
25/07/2016

Hou die blad dop want volgende Vrydag 5 Augustus maak ons die volgende kunstenaar bekend wat op die 12de November in Pietersburg gaan kom optree. Meisies julle wil nie hierdie een mis nie

Address

NG Pietersburg Oossaal
Polokwane
0700

Telephone

+27794730660

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Running for Alex posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Running for Alex:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram