Huis Louisa Meyburgh

Huis Louisa Meyburgh HLM is a retirement home with assisted living facilities and frail care. HLM tehuis bied verswakte sorg fasiliteite.

Ruiterwag Voortrekker kommando het Huis Louisa Meyburgh besoek as deel van hulle gemeenskap uitreik in Februarie. Daar i...
20/02/2026

Ruiterwag Voortrekker kommando het Huis Louisa Meyburgh besoek as deel van hulle gemeenskap uitreik in Februarie. Daar is liedjies gesing, drukkies uitgedeel en lekker gesels. Die jongmense van die Voortrekker kammando het ook eetgoed uitgedeel aan die inwoners van Huis Louisa Meyburgh. Hierdie besoek gee ons hoop vir die toekoms as ons sien hoeveel die jeug omgee vir ouer persone.

Baie dankie aan Sherwood NG Gemeente wat vandag die eerste tee van die jaar aangebied het vir die inwoners van Huis Loui...
18/02/2026

Baie dankie aan Sherwood NG Gemeente wat vandag die eerste tee van die jaar aangebied het vir die inwoners van Huis Louisa Meyburgh. Dankie Ben en Marietjie Jordaan vir die heerlike eetgoed en die pragtige videos waarmee julle die inwoners bederf het. Dit word opreg waardeer.

Vandag het Huis Louisa Meyburgh valentine's dag gevier. Die maand van liefde is gevier met lekker eetgoed, goeie musiek ...
12/02/2026

Vandag het Huis Louisa Meyburgh valentine's dag gevier. Die maand van liefde is gevier met lekker eetgoed, goeie musiek en n kort konsert wat die personeel vir die inwoners aangebied het. Laat ons die maand van liefde maar ook elke ander dag en maand van die jaar die 1 Korintiers 13 liefde uitleef. En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde! (vers 13).

25/01/2026

This post is a sincere thank you to all the amazing people in our community and the Ward 12 Nelson Mandela Bay who contributed water, petrol and even generators to Huis Louisa Meyburgh in the past two days. The entire community is in the same storm but it was humbling and overwhelming to experience the unwavering support that helped us survive these 3 powerless and waterless days. Saturday morning we were overwhelmed by the magnitude of the problem but today we are overwhelmed by the giving nature of the community. Our municipal water was also restored this morning so we are in a better place where we can do what needs to be done and we were abundantly blessed with drinking water beyond the next days until electricity is restored. We are speechless and unable to relay our sincere gratitude to each and every person who contributed something to HLM. The residents, personnel and control board thank you from the bottom of our hearts. We know that you are the feet and hands of a loving God who provided once again. Lessons learned- we serve a God who can calm the storm. We are part of a caring community and we know how to rally together in crisis times. Thank you once again, take care and see you on the other side. Blessings.

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat vandag vir Huis Louisa Meyburgh se inwoners geskenke gebring het. Dit wor...
09/12/2025

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat vandag vir Huis Louisa Meyburgh se inwoners geskenke gebring het. Dit word opreg waardeer. Geseende Kersfees vir julle en mag 2026 Baie seën inhou. #

Thank you to Vernon Boggenpoel and his beautiful daughter for the maize meal that they delivered to Huis Louisa Meyburgh...
09/12/2025

Thank you to Vernon Boggenpoel and his beautiful daughter for the maize meal that they delivered to Huis Louisa Meyburgh today. It is much appreciated. Blessings for an awesome festive season and a healthy and happy 2026.

Thank you to Kabega Primary School for blessing the residents of Huis Louisa Meyburgh with toiletries for the festive se...
08/12/2025

Thank you to Kabega Primary School for blessing the residents of Huis Louisa Meyburgh with toiletries for the festive season. Merry Christmas to the teachers and learners at the school and blessings for an awesome 2026.

Dankie aan N.G. Kerk Sonheuwels wat vandag vir die inwoners van Huis Louisa Meyburgh geskenke en eetgoed gebring het. Ju...
07/12/2025

Dankie aan N.G. Kerk Sonheuwels wat vandag vir die inwoners van Huis Louisa Meyburgh geskenke en eetgoed gebring het. Julle besoek is altyd n hoogtepunt van die jaar en n teken dat Kersfees om die draai is. Almal het julle besoek en bederf baie geniet. Seenwense vir julle en julle families in die feesseisoen.

04/12/2025

Dankie aan NGK Heideveld gemeente wat met kersliedere lewe en vreugde in die gange van Huis Louisa Meyburgh gebring het gisteraand. Dit is altyd n lekker pajama saam sing geleentheid en dankie ook vir die eetgoed.

Vandag het die inwoners van Huis Louisa Meyburgh die liefde gevier. Ons het 4 paartjies wat onderskeidelik 55, 62, 72 en...
25/11/2025

Vandag het die inwoners van Huis Louisa Meyburgh die liefde gevier. Ons het 4 paartjies wat onderskeidelik 55, 62, 72 en 74 jaar getroud is naamlik Mnr en Mev Wagener, Mnr en Mev Becker, Mnr en Mev Godwin en ook Mnr en Mev Rautenbach. Hierdie paartjies is geseend om so lank vir mekaar gespaar te wees en ons het gevra wat hulle resep vir n gelukkige huwelik is. Die antwoorde is in die comments. Ons het die liefde gevier met n gedig van Hester Heese en n lied van Ed Sheeran (Thinking out load). Natuurlik ook op eg Suid Afrikaanse wyse met melktert en koffie. Dankie aan die personeel wat die geleentheid gereel het en die eetgoed verskaf het.

Kersfees is n tyd vir liefde, omgee en kuier om n tafel met familie. Vandag het ons Huis Louisa Meyburgh familie gekuier...
19/11/2025

Kersfees is n tyd vir liefde, omgee en kuier om n tafel met familie. Vandag het ons Huis Louisa Meyburgh familie gekuier rondom n heerlike kersete. Dankie aan NG Gemeente Vanstadensrivier wat die ete geborg het, verskaf deur Henry's Spitbraai's en Twakkies du Toit vir die goeie musiek. Dankie ook aan die HLM kombuis vir die bykosse en poeding. Alles was soos gewoonlik uit die boonste rakke. Seenwense aan al ons inwoners, hulle families en die personeel wat HLM n besondere plek maak. Thank you to the HLM staff. You are a blessing to many. May you and your families be blessed this festive season and may God keep and protect you in 2026.

Dankie aan Ds Swart, Yelanda en sanggroep wat die inwoners van Huis Louisa Meyburgh Woensdag besoek het. Julle musiek he...
07/11/2025

Dankie aan Ds Swart, Yelanda en sanggroep wat die inwoners van Huis Louisa Meyburgh Woensdag besoek het. Julle musiek hef mense se siel op. Ons waardeer julle gereelde besoeke en die inwoners geniet die lekker saam sing geleentheid.

Address

18 Assenburg Street
Port Elizabeth
6025

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27413601284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Louisa Meyburgh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Louisa Meyburgh:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram