05/04/2026
Today we celebrate the Day of Resurrection — a day of hope, renewal, and the greatest love of all. It reminds us that even in the darkest moments, new life and new beginnings are possible.
May your day be filled with peace and joy. ✝️
“He is not here; He has risen, just as He said.” – Matthew 28:6
Vandag vier ons die Dag van Opstanding — ’n dag van hoop, vernuwing en die grootste liefde van almal.
Dit herinner ons dat selfs in die donkerste tye, daar nuwe lewe en nuwe begin is. Mag jou dag gevul wees met vrede en vreugde✝️
“Hy is nie hier nie; Hy het opgestaan, soos Hy gesê het.” – Matteus 28:6