09/02/2026
Ontvang 'n GRATIS VIDEO van julle troue of aangeleentheid wanneer julle dit regstreeks "live stream"
Ek is gebaseer in Port Elizabeth (Gqeberha) en reis deur die Oos-Kaap.
Ek het 3 x 4K Canon PTZ professionele kameras en klanktoerusting om hoë kwaliteit hoë definisie regstreekse "live streaming" te fasiliteer.
Kontak my asseblief indien jy enige hulp met regstreekse stroming benodig.
Ek sien uit daarna om van jou te hoor.
Groete
Theo Swart
Theo Swart Live Streaming Service
events@TheoSwart.co.za
TheoSwartStreaming@gmail.com
+27799499967
https://web.facebook.com/TheoSwartLiveStreaming/