24/10/2025
🌈 VAT VERNIET TAFEL – GEE MET LIEFDE & NEEM MET LIEFDE 💖
📅 Datum: Saterdag, 25 Oktober 2025
🕓 Tyd: 16:00
📍 Plek: Mooirivier Beskerming, 48 Spruitstraat, Potchefstroom
Enige behoeftige persone is hartlik welkom!
Daar sal ook gratis haarsny-dienste beskikbaar wees ✂️💇♀️
Indien jy graag ’n donasie wil bring (kos, klere, toiletware, ens.), is dit meer as welkom 🙏🤗
Kom deel in die liefde, gee met ’n oop hart – en neem met dankbaarheid. ❤️