09/04/2026
Sondag, 12 April gaan die krag 8:00 af en kom laat aand eers weer aan.
Bestel jou 10kg of 5kg droe ys by ons sodat jou vleis nie eens ontfries nie!
*Bestel asb voor Vrydag 12:00 om dit Saterdagoggend te kan optel in Potch.
WhatsApp vir Petra: 063 538 2359